LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+104
Gastehuis in Die Bult

Potch Manor Guest House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Anonieme gas
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Almari
Potch Manor Guest House
Hi Jakkie Dankie vir positiewe terugvoer. Altyd lekker om in Afrikaans te kuier saam gaste. Kom gerus weer!

Karin R
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Pragtige en skoon verblyf met heerlike ontbyt! Vriendelike en bedagsame personeel. Kamer baie netjies en skoon. Heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Almari
Potch Manor Guest House
Hello Karin, baie dankie vir jou opbouende terugvoer. Altyd lekker om sportouers te verwelkom! Julle is altyd welkom as julle weer in Potch kom kuier!

Andreas M
Kort verblyf
5.0
Aug 2026

‘n Baie lekker gastehuis wat goed geleë is. Ja, dit is altyd lekker om daar te gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Almari
Potch Manor Guest House
Dankie Andreas vir jou kuiertjie uit die mooie Kaap @Potch Manor.... ons sien uit om jou hopelik gouer as volgende jaar eers weer, terug te verwelkom.

Hester J
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Jul 2026

Sal by geen ander plek in Potch bespreek nie! Was weereens heerlik en kan werklik niks negatiefs sê nie! Jenny was baie vriendelik, het heerlik gesels en ons welkom laat voel, voorwaar 'n aanwins!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Almari
Potch Manor Guest House
Kan nie wag dat julle weer kom kuier nie! Dankie vir positiewe terugvoer!

Vanessa E
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2026

Baie netjies, luuks, en ruim. Mooiste netjiese plek. So lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Almari
Potch Manor Guest House
Dankie vir jul kuiertjie. Sien uit om jul weet te verwelkom @Potch Manor.

Tessie S
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jul 2026

Wonderlike gastehuis met lieflike eienaars. Ek en my dogter het al twee keer by Potch Guest House gebly. Elke keer was 'n heerlike verblyf. Die gasvryheid en diens was wonderlik. Die kamers is ruim en pragtig, smaakvol ingerig. Baie skoon en netjies met 'n pragtige tuin. Elke keer as ons weer in Potch moet oornag, sal ons beslis weer daar bespreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Almari
Potch Manor Guest House
Dankie Tessie, altyd lekker om "ou" gaste weer terug te ontvang @Potch Manor. Waardeer ook jou positiewe terugvoer! Sien uit om julle enige tyd weer te verwelkom.

Nicolene V
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jun 2026

Veilige luukse verblyf. Baie netjiese verblyf. Goeie gehalte linne op die beddens. Warm kombers op bed wat gehelp het met die koue. Baie mooi plekkie om te bly. Het baie veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Almari
Potch Manor Guest House
Baie dankie Nicolene vir jou positiewe boodskap. Julle is enige tyd weer welkom hier by Potch Manor.

Dirk K
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Mei 2026

Baie netjiese gastehuis. Diens en fasiliteite van hoogstaande gehalte. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Almari
Potch Manor Guest House
Dankie vir jou positiewe terugvoer! Kom kuier asb gou weer by Potch Manor Guesthouse!

Lukas C
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Het heerlik gebly. Ons het heerlik gebly – alles was perfek. Wonderlike gasvryheid, uitstekende geriewe en ’n besondere ervaring. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Almari
Potch Manor Guest House
Hi Lukas, dankie vir jou positiewe en opbouende terugvoer. Altyd lekker om te hoor as gaste tevrede was met hul verblyf @ Potch Manor! Jul altyd en enigetyd welkom... sien uit om jul weer te ontvang as kom kuier vir kleindogter!

Catrien S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Comfortable stay in a gorgeous guest house in the middle of Potchefstroom. We had an excellent stay in this beautiful guest house. The hosts are very friendly and helpful, and the room was clean and spacious. Breakfast was great with excellent coffee.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Almari
Potch Manor Guest House
Dankie vir jou positiewe terugvoer! Julle is enige tyd welkom @ Potch Manor!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Almari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 6 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

9 Goedehoop Street, Potchefstroom, 2520, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5847afee56ce20229b75a5209da62ab4d70b67a2e375f40ee58afd713d60ed5188b37bb44f61c4a337d607949c85325eabfc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 9 Goedehoop Street Potchefstroom 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -26.67672 27.09757

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang