LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Potjiesrivier Selfsorg Akkommodasie | LekkeSlaap
+42

Potjiesrivier Selfsorg Akkommodasie

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kammanasie-weg, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R760 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Potjiesrivier Selfsorg Akkommodasie is op 'n werkende plaas geleë wat slegs 8 km van Uniondale af is.

Verblyf word aangebied in 4 selfsorgkothuise. Al die eenhede het 'n privaat ingang en 'n stoep met buitelugmeubels.

Elke eenheid het 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster, braaipan, breekware en eetgerei. Linne word voorsien, maar gaste moet hulle eie handdoeke saambring. Die eenhede is toegerus met dubbelbeddens of enkelbeddens.

Daar is TV's met skottels. Gaste is welkom om hul eie DStv-dekodeerders saam te bring.

Elke eenheid het 'n kaggel en braaigeriewe buite. Veilige parkeerplek is agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 18 resensies vir Potjiesrivier Selfsorg Akkommodasie
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Kammanasie-weg, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
  • Gaste dink Potjiesrivier Selfsorg Akkommodasie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R760
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R760
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kammanasie-weg, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAx7pIXGv3ktJF3gb5yoIejYjqS7DCM7lXxjE626y9KX8rTMcfyb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R760  per nag (vir 2 persone) 18 5 1 5 Kammanasie Road Uniondale 6460 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.691521298837 23.047170553382
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!