Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Potteberg Guest Farm

  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pottebergplaas, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Dit is 'n selfsorgwoonstel met'n privaat ingang en 'n lieflike en suite-dubbelkamer. Enkelbed in die leefkamer. Ons voorsien beddegoed en handdoeke.
Kombuis is toegerus met 'n klein elektriese stoof, mikrogolfoond, yskas en voldoende eetgerei, breekware en kombuisware. Plaasgeregte is beskikbaar op versoek. Wasgoeddiens op versoek. DStv en gratis WiFi. Braaigeriewe en hout is ook beskikbaar.

Ouplaaswinkel vir brandstof en ander voorrade is net 10 km ver. Ons is 15 km van die hoofhek van De Hoop Natuurreservaat af.

Sluit aan by Niel en beleef die daaglikse bedrywighede van 'n produserende koring-, skaap-, volstruis- en melkplaas. Daar is ook 'n wandelpad met 'n voëlskuiling op die plaas.

Verken De Hoop Natuurreservaat en al die doendinge in die omgewing: walviskyk, stap, snorkel, wild- en voëlkyk.

Slaapplek

’n Bespreking by Potteberg Guest Farm sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Potteberg Guest Farm
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Saartjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 10

Ligging

  • Pottebergplaas, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink Potteberg Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pottebergplaas, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAxZjJjMzI1LTczNTgtNDYwMy1iOWY3LWVhNDVhZTQwZmYyYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 3) 10 5 1 5 Potteberg Farm Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.353752072106 20.508092118854
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem