Potter's Place
Kry 35% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 8 Mei 2024 tot 30 Sep 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Green Parrot-gebou, Recreation-weg, Vishoek, Kaapstad, 7974, Wes-Kaap
-
Vanaf
R4 000R2 600 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Potter's Place is in die kusvoorstad Vishoek in Kaapstad geleë, halfpad langs die Kaapse Skiereiland. Dit is 'n selfsorghuis wat ideaal is vir die hele gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek stapafstand vanaf die strand.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Twee van die slaapkamers het dubbelbeddens en die ander slaapkamer het 'n stapelbed. Die eerste badkamer het 'n stort-oor-bad en die tweede een is 'n gastetoilet.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis, sitarea en 'n eetarea. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster en 'n ketel toegerus. Die sitarea het 'n TV en gratis WiFi. Gaste kan die gasbraai op die stoep gebruik of een van die rits restaurante in die omgewing besoek.
Aktiwiteite in die omgewing sluit swem by Vishoekstrand, die pikkewyne by Bouldersstrand en voetsleen teen Elsiespiek in.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Eleanor Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- Green Parrot-gebou, Recreation-weg, Vishoek, Kaapstad, 7974, Wes-Kaap
- Gaste dink Potter's Place het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Vishoek Glencairn Heights Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Green Parrot-gebou, Recreation-weg, Vishoek, Kaapstad, 7974, Wes-Kaap