+65

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Rentia W
1 nag
5.0
Jan 2026

Gasvryheid, gerief, gemak: 'n wonderlike wegbreek en goeie waarde vir geld. Die verblyf was netjies, skoon, pragtig en gerieflik. Die ontvangs was warm en hartlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobie
Pregare B&B
Hi Rentia, Dit was absoluut 'n plesier om julle te ontvang. Pregare B&B sien uit na julle volgende kuier. Vriendelike groete, Pregare B&B

Marius M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Uitstekend en verruklik. NF & Kobie is baie professioneel, vriendelik en gaan uit hul pad. Die gastehuis is ongelooflik mooi met die beste uitsig. Alles was net perfek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobie
Pregare B&B
Dankie Marius, en dit was 'n voorreg om julle hier te kon ontvang, en ons sien uit na julle volgende kuier!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Kobie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 maande

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

22 Puren Way, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA32305b828d314d3cc67db6b2867afb4c2506e6b2f848641b448eb0a9bde5783ae508cb413a3fb90a9449a41e730d77ea90ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 22 Puren Way Pearly Beach 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.669890649415 19.508239000941
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang