Premier Hotel Pretoria

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Premier Hotel Pretoria is in die hartjie van Pretoria in Gauteng, Suid-Afrika se hoofstad. Dit is perfek vir 'n vakansie- of sakewegbreek en bied vierster-gerief en gasvryheid naby aan al die hoofbestemmings.

Daar is 118 kamers in die hotel: 5 Suites, 89 Luukse Kamers en 24 Executive Kamers. Al die kamers het die nodige geriewe soos 'n en suite-badkamer, lugversorging, kluis, koffie- en teemaakgeriewe, 'n telefoon, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n haardroër en eetgeriewe.

Die hotel het 'n skitterende swembad en WiFi in openbare areas of by die ontvangs. Daar is ook moderne konferensiegeriewe vir 300 afgevaardigdes met 'n teater-styl en 'n sakesentrum. Die restaurant op die perseel bied heerlike maaltye en gaste kan gerus die skemerkroeg en dameskroeg besoek. Die ontvangs is 24 uur oop en daar is parkering op die perseel beskikbaar.

Pretoria staan bekend as die "Jakarandastad" en die hotel is naby aan die Sir Herbert Baker se legendariese baken en die Uniegeboue.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Premier Hotel Pretoria gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 318 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za