Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Premium Holiday Home - Unit 10 Giraffe

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loerieroep Nommer 5, Op die R957, Sterkspruit, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R2 600 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Premium Holiday Home - Unit 10 Giraffe is 'n bekoorlike selfsorghuis tussen die bome in Mbombela, Mpumalanga. Dit bied 'n intieme ontvlugting aan 'n gesin of groep vriende wat op soek is na rus en ontspanning in 'n rustige omgewing.

Dié huis het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die twee slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed. Boonop het die eenheid 'n enkelslaapbank vir ekstra slaapplek. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 8. Die leefarea het gemaklike rusbanke, 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi.

Buite het gaste toegang tot meer buitesitplek wat perfek is vir 'n oggendkoffie terwyl hulle na die voëltjies se getjirp luister. Daar is ook 'n braai-area. Gedurende die somerdae wag 'n verfrissende swembad op gaste wat 'n verkwikkende blaaskans van die hitte bied.

Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Marco Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 104

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Loerieroep Nommer 5, Op die R957, Sterkspruit, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Panoramaroete Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loerieroep Nommer 5, Op die R957, Sterkspruit, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc54af67c62b332c2b036d9da576ffd852de41c922fde56360f04352c22886c76bf7b8fa8f32ad793d512460c6656681c4f10?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag, vir 5 mense Loerieroep No.5 On the R957, Sterkspruit 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.433313103812 30.902365846557
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem