- 6 gaste
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 241 Sidney Avenue, Waterkloof, Pretoria, 0181, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Pretoria Country Club is in die hartjie van Waterkloof, Pretoria. Die rustige atmosfeer en prentjiemooi uitsigte maak dié klub die perfekte plek om af te skakel van stadslewe en 'n potjie gholf by Pretoria se voorste gholfbaan.
Verblyf is in 3 rondawels wat elk slaapplek aan 2 gaste bied beskikbaar. Twee van die eenhede het elk 2 enkelbeddens en die ander eenheid het 'n koninggrootte-bed. Die eenhede het ook elk 'n en suite-badkamer met 'n stort en daar is 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Gaste het toegang tot WiFi, veilige parkeerplek, klubgeriewe soos die gholfbaan, tennisbane en muurbalbane, braaigeriewe en die dam.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Stassy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 241 Sidney Avenue, Waterkloof, Pretoria, 0181, Gauteng
- Gaste dink Pretoria Country Club het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
241 Sidney Avenue, Waterkloof, Pretoria, 0181, Gauteng
Sien kaart- 6 gaste
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang