Pretoria North Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Pretoria North Lodge is aan die voet van die Magaliesbergreeks geleë. Dis in Pretoria op pad na die Kruger-, Pilanesberg- en Madikwe Nasionale Parke. Ons gastehuis is ideaal geleë naby aan Rosslyn, Onderstepoort en Pretoria Tegniese Kollege. Pretoria se middestad is 'n skamele 15 minute se ry van ons af.

By Pretoria North Lodge kan jy die pragtige uitsig op ons tuin geniet wat ook die tuiste is van die skaars en baie skaam papegaaiduif wat ons ook by ons embleem ingesluit het. Ons bied en suite-slaapkamers met storte en/of baddens, internet en WiFi in elke kamer, lugversorging, OVHD-kanale, en 'n yskas met koffie- en teemaakgeriewe. Daar is 'n hele rits doendinge soos veerpyltjies en 'n pooltafel. Indien jy wil ontspan het ons ook 'n binnenshuise swembad.

Ons ten volle toegeruste kombuis sal voorsien aan jou behoeftes, van informele ontbyt op die patio tot formele aandete. Ons bestuurder, ons sjef en al die ander personeel streef daarna om ons gaste gelukkig te hou.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Fietsry

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Pretoria North Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za