+22

Pretplaas Akkommodasie

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 80 Victoria Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Vanaf R690 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Pretplaas Akkommodasie is geleë in die ryk historiese dorp Oudtshoorn in die hartjie van die Klein Karoo. Dit is stapafstand van kuriowinkels, restaurante en die middestad.

Pretplaas Akkommodasie bied 3 basiese eenhede wat elk 2 persone kan akkommodeer. Eenheid A het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Eenhede B en C is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die eenhede beskik ook oor 'n yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met geselekteerde DStv-kanale. 'n Patio met buitemeubels lei vanaf die eenheid.

Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike braaigeriewe en die swembad. Veilige parkeerplek van die straat af word voorsien.

Let asseblief daarop dat die eenhede nie volledig toegerus is vir selfsorg nie, maar gaste is welkom om die hoofhuis se kombuis te gebruik vir kook en skottelgoedwas.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 255 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
David S
Saam met lewensmaat
5.0
Pleasant stay indeed. Great value for money, relatively private and could easily come and go as required. The host was very accommodati...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Coris M
Saam met lewensmaat
5.0
Oornag verblyf. Die verblyf is gerieflik uitgerus vir oornag akkommodasie.
Nov 2025
Lieze S
5.0
Ontspannende, veilige akkommodasie. Ek het so lekker gebly - sal van nou af net daar bly as ek moet oorslaap in Oudtshoorn. Gevoel soos huis. Baie dan...
Sien meer
Okt 2025
Michiel O
5.0
Was perfek vir my behoeftes. Veilige, rustige area. Netjies en maklik toeganklik.
Okt 2025
Weldeano B
Saam met lewensmaat
5.0
Ons kuier was baie rustig en ongesteurd. Eienaars was vriendelik, bedagsaam en behulpsaam.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sonica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 255

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 80 Victoria Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pretplaas Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 690
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 690
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 690
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 80 Victoria Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIxMzNkOTczLTdhYjAtNGQ4ZC1hYzBlLTk3MTUzZDFlOGU2Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag, vir 2 mense 255 5 1 5 80 Victoria Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.579526199232 22.203521077385
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang