Prima Rosa Langebaan
11 gaste
5 slaapkamers
7 beds
2 badkamers
- 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3 Duynbeek Close, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Hierdie pragtige en unieke losstaande gesinshuis is te midde van welige tuine met asemrowende uitsigte oor Langebaan geleë. Ideaal geleë naby die Weskus Nasionale Park, die strand en 'n verskeidenheid kroeë en restaurante, bied dit die perfekte omgewing vir 'n ontspanne en onvergeetlike wegbreek saam met familie of vriende.
Hierdie huis bied slaapplek vir 8 volwassenes en 3 kinders en bestaan uit 5 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed en 'n bababedjie, en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede en derde slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die vierde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die vyfde slaapkamer het 2 enkelmatrasse. Die tweede badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n lieflike eetkamerstel waar gaste hul maaltye kan geniet. Dit strek tot by die sitkamer met gemaklike sitplek.
Die huis beskik oor 'n stoep en veranda wat rondom die huis strek, ideaal om die natuurskoon te geniet of buitelugmaaltye te geniet. Die eiendom sluit 'n speelkamer en 'n toegewyde braaiplek en braai-area vir sosiale byeenkomste in. Met ruim parkeerplek vir tot 10 motors, kombineer hierdie huis gemak, gerief en sjarme in 'n uitstekende Langebaan-ligging.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 3 Duynbeek Close, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Duynbeek Close, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Sien kaart- 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang