Prima Rosa
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Jooste Straat, Hartbeesfontein, 2006, Noordwes
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Prima Rosa is 'n koloniale huis in Hartbeesfontein waar ons fokus op kuns, geskiedenis en gasvryheid. Dit is 'n betowerende rusplek met baie stories om te vertel. Beide eienaars is kunstenaars en gaste word op 'n reis geneem na ouwêreldse bekoring wat herinner aan Karen Blixen se huis in die film "Out of Africa".
Prima Rosa Historical Guest House is in 1903 gedurende die Anglo-Boereoorlog gebou. Die huis het houtvloere, gedrukte plafonne, antieke ligte, 'n pragtige porseleinversameling en Afrikana-dekor. Die huis het 2 slaapkamers, dit bestaan uit 'n dubbelkamer met 'n en suite-badkamer en 'n dubbelkamer op die boonste vloer met deure na 'n kamer met 2 enkelbeddens (ideaal vir 'n gesin) met 'n oopplan-badkamer. Die badkamers het groot baddens en antieke koper- en goue pype.
Al die etes is opsioneel en moet gereël word voordat jy inklok. Prima Rosa kan 'n betowerende ervaring wees as jy hierdie ongewone juweel van die Noordwes besoek.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3/5
Dorothy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 5 Jooste Straat, Hartbeesfontein, 2006, Noordwes
Sien meer verblyf in Hartbeesfontein Noordwes
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Jooste Straat, Hartbeesfontein, 2006, Noordwes