4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Princess Street, Unit 64, Princess Beach, Hout Bay, 7809, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Princess Beach Appartment is 'n pragtige selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Houtbaai, Kaapstad. Hierdie eenheid is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike en sentrale verblyf.
Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en 'n baba en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en gaste deel 'n badkamer met 'n instapstort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, skottelgoedwasser, wasmasjien-tuimeldroër, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, 'n slim-TV en 'n groot lessenaar. Die kamer lei na 'n onderdakbalkon met 'n berguitsig. WiFi is beskikbaar.
Hierdie woonstel het 'n omsetter en daar is 'n gemeenskaplike swembad met braaigeriewe, asook veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie verblyf is naby winkels en restaurante en die strand is ongeveer 600 m ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Ryan Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 13
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Princess Street, Unit 64, Princess Beach, Hout Bay, 7809, Wes-Kaap
- Gaste dink Princess Beach Appartment het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Princess Street, Unit 64, Princess Beach, Hout Bay, 7809, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang