LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+21
Selfsorg in Houtbaai

Princess Beach Appartment   Prime picks icon.

Prime picks icon.

4 gaste

2 slaapkamers

2 beddens

1 badkamer

  • Nie-terugbetaalbare tarief is toegepas
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Princess Street, Unit 64, Princess Beach, Hout Bay, 7809, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Princess Beach Appartment is 'n pragtige selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Houtbaai, Kaapstad. Hierdie eenheid is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike en sentrale verblyf.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en 'n baba en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en gaste deel 'n badkamer met 'n instapstort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, skottelgoedwasser, wasmasjien-tuimeldroër, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, 'n slim-TV en 'n groot lessenaar. Die kamer lei na 'n onderdakbalkon met 'n berguitsig. WiFi is beskikbaar.

Hierdie woonstel het 'n omsetter en daar is 'n gemeenskaplike swembad met braaigeriewe, asook veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie verblyf is naby winkels en restaurante en die strand is ongeveer 600 m ver.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Krystle S
Gesin met klein kinders
5.0
Loved the apartment. Location is perfect. Close to the beach and mall. Loved my stay. Excellent.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2026
M G
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjies en die interieur is baie spesiaal! Verblyf beskik oor alles wat mens nodig het. Stil en veilige omgewing.
Jan 2026
Jacobus V
Besigheidsreis
5.0
Still, skoon en professioneel. Die plek is skoon en lyk soos die foto's.
Aug 2025
Corlia D
5.0
Gerieflike verblyf. Die woonstel is smaakvol, netjies en gerieflik ingerig. Was in Houtbaai vir 'n troue en die plek het aan ons vereistes voldoen. Go...
Sien meer
Jul 2025
Fiona D
Gesin met klein kinders
5.0
Very comfortable. It was very good, with good service.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Ryan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 20

Op LekkeSlaap 2 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • Princess Street, Unit 64, Princess Beach, Hout Bay, 7809, Wes-Kaap
  • Gaste dink Princess Beach Appartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 949
R1 949 R1 755
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Ekstra 10% af - nie-terugtaalbare tarief  
Vanaf R1 949
R1 949 R1 755
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 949
R1 949 R1 755
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Princess Street, Unit 64, Princess Beach, Hout Bay, 7809, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA03236731ddf33cbf2867bc2745147a0f95227d01601dd7e930f00552bd920585a350a5c6bd7df36d1ea0471113f5d4220a91?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 949 nouVanaf R1 755 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 Princess Street Unit 64, Princess Beach 7809 Wes-Kaap 021 201 8901 10:00-23:00 10:00 -34.041520659434 18.357961177826