Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pro Monis Guesthouse

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alphen-singel 5, Marina da Gama, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Pro Monis Guesthouse is in Marina da Gama naby Muizenberg en die Zandvlei Estuary Natuurreservaat. Dis ook stapafstand vanaf die Park Island-voëlbewarea. Winkels soos Pick n Pay en Woolworths is stapafstand van die gastehuis af. Die gewilde Muizenberg-strand met talle restaurante en plekke waar besoekers branderplanklesse kan kry is 2 tot 3 minute se ry weg. Die gastehuis is ook naby die Amerikaanse Ambassade.

Die gastehuis met sonkrag bied verblyf in 2 selfsorg-gastesuites. Mountainview 1 bied slaapplek aan 4 gaste en Mountainview 2 bied slaapplek aan 2 gaste. Elke suite het lugversorging, 'n en suite-stort, platskerm-TV met sekere satellietkanale en gratis WiFi. Elke suite het ook 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond, induksieplaat, ketel, broodrooster, 'n wasbak en 'n etenstafel met stoele. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Dis die ideale basis waarvandaan gaste Kaapstad en die Wynlande kan verken. Gaste kan die vrede en rustigheid van die marina geniet en op Park-eiland gaan wandel.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 33 resensies vir Pro Monis Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Trevor Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Jaar gelys 3

Ligging

  • Alphen-singel 5, Marina da Gama, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pro Monis Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alphen-singel 5, Marina da Gama, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2151abf23e5cbcc5e98db9c8cc73c5cac745e47d411dbfea77b32807dc5e3d2f8c137e4eb91b6e65fc87bd317af471cf3b36?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 5 Alphen Close Marina da Gama 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.085631472164 18.475388376057
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem