Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pro Plants Accommodation

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Gerrit Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 18 resensies vir Pro Plants Accommodation
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Theo C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theo C
Enkelreisiger

Netjies en gerieflik, behalwe vir geen spieël in die badkamer om by te skeer nie.

Ongelukkig was daar nie 'n spieël in die badkamer nie. Kon nie die volgende oggend behoorlik skeer nie. Andersins het ek heel goed gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ockie M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ockie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly en sal weer daar oornag.

Die eenheid was baie netjies, ruim en gerieflik met 'n baie vriendelike dame wat ons ontvang het. Baie naby aan die N12 wat baie gerieflik is vir oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Oswald L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Oswald L
Gesin met tieners

Fine.

Ligversorger buite werking temp. 40°C buite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pro Plants Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer. Ons het die aircon laat diens. Baie jammer vir die ongerief.

Pro Plants Accommodation
Leon K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Leon K
Saam met vriende

I would steer well clear of this establishment.

Awful experience. I called ahead to ensure access to WiFi due to an urgent online meeting I had to attend soon after arrival. I was assured that the password was sent via WhatsApp. Upon arrival, I was told that this never happened and was instead given the gate number. Due to my unhappiness over this, the staff member then told my partner that she thought I had a 'bad attitude'. Very unprofessional. Furthermore, I had specifically booked a unit with two beds and was informed upon arrival that it had been given to someone else, so I had to make do with one. In this unit, I discovered a bedside lamp with exposed wires, which I reported but received no response.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thinus J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus J
Besigheidsreis

Vriendelik, veilig en skoon. Definitief 'n keuse bo aan my lys.

Wat 'n aangename verblyf keuse. Tannie is die beste, altyd bereid om iets ekstra te doen. Baie dankie vir die aangename kuiertjie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pro Plants Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer.

Pro Plants Accommodation
Robert P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Robert P
Enkelreisiger

Goeie oornag stop.

Lekker gebly, dankie. Die plek was netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pro Plants Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer, Robert Phillander.

Pro Plants Accommodation
Kobus L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus L
Enkelreisiger

Netjies, skoon, ontspannend en vriendelik.

Baie mooi plek, die foto's is glad nie so mooi soos die area in werklikheid nie. Dis baie netjies en skoon en mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pro Plants Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer.

Pro Plants Accommodation
Moonira D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moonira D
Gesin met tieners

The accommodation is comfortable for an overnight stay while traveling.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hilary K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilary K

Veilig en waarde vir geld. Ligging is goed.

Lekker gebly, ontvangs was nie goed nie, swak kommunikasie. Telefoonnommer vir hek het nie gewerk nie, en die ander nommer is nie beantwoord nie. Gaste van binne het uitgekom, en dit is hoe ons kon ingaan. Met uitcheck kon ons weer nie die hek gebruik nie, en moes by 'n ander hek uitgaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jane S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jane S
Saam met vriende

Was slegs oornag.

Dit is baie gerieflik geleë en die dame wat ons gehelp het was baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Justin V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin V
Gesin met klein kinders

Goedkoop moeite werd.

Baie lekker geslaap. Daar was 'n groot park vir die kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rana C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rana C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Karen, baie dankie vir jul gasvryheid. Rustig en veilig. Regte plaasatmosfeer.

Rustig en veilig. Baie spasie binne woonstel. Regte plaasatmosfeer. Karen en haar span baie vriendelik en behulpsaam. Ons gaan julle vir seker weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolene M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene M
Enkelreisiger

Lekker ruim kamer, veilige en rustige omgewing, alles wat ek nodig gehad het.

As enkelreisiger het ek veilig gevoel, die kamer was lekker ruim, en ek kom my hondjie saamneem. Dis stil en rustig daar en die kamer het alles gehad wat ek nodig gehad het. Hulle kan net meer koffie, suiker, en melk verskaf (net twee keer se koffie voorraad gehad vir 2 nagte se verblyf).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kotie V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kotie V
Saam met vriende

Rustige area.

Gerieflike eenheid, ruim genoeg met die basiese benodighede. Vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chané L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chané L
Saam met vriende

Wonderlike oornagplek!

Ons het by ProPlants oornag vir 'n troue in Kimberley. Die eenhede bevat alles wat mens mag nodig kry met ekstra komberse en 'n air-con vir die koue. Die sonkrag is 'n groot bonus en maak dat mens nie eens weet van load shedding nie. Sal enige tyd weer daar oornag en dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V
Gesin met tieners

Veilige ligging. Kwekery en is restaurant op dieselfde perseel.

Beveel die plek aan en sal definitief weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Xabiso D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xabiso D

It was amazing.

The host was great, the place was clean and the enviroment was awesome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marwaan D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marwaan D
Besigheidsreis

It was ok.

The accommodation is not affected by load shedding and has an alternative power supply, which was great! However, I would recommend getting Wi-Fi. Fit showers in all rooms. Some of the rooms have baths only and I had to shower by my colleague. It is easy to fit the existing baths with a 'bath shower and shower curtain or screen'.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N12 Memorial-weg, Bulfontein-plaas, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb03ca240c37b7bc82e06128c4d00b83583b130013a4f325c3ae2a5afaba5454a8bf8af712a8bbc6b598613fd5ba5e4566f41?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 N12 Memorial Road Bulfontein Farm 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.773006752341 24.749164762085
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem