Profcon Resort
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Leanne Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 644
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Lilanie F - Mei 2024
Algehele gradering
Pleasant.
Edmond F - Apr 2024
Algehele gradering
Ek kom altyd terug.
Jan V - Apr 2024
Algehele gradering
Beveel beslis aan.
Pieter D - Apr 2024
Algehele gradering
Dnurilm qjz uk23rni44.
Yolanda Meissenheimer M - Mrt 2024
Algehele gradering
Lieflik lekker!
Essie E - Mrt 2024
Algehele gradering
Jy kan nie 'n fout maak hier nie, die beste waarde vir geld in Graaff Reinet en o.
Hannah V - Mrt 2024
Algehele gradering
Bekostigbaar, netjies en skoon, luuks.
Lees meerLeonie S - Mrt 2024
Algehele gradering
Vriendelike behulpsame diens.
Kendra-lynn R - Feb 2024
Algehele gradering
Ons het 'n wonderlike tyd gehad.
Sherwin K - Jan 2024
Algehele gradering
Plek soos geadverteer.
Zelda F - Jan 2024
Algehele gradering
Uitstekende skoon netjiese verblyf.
Ena M - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker en voel welkom.
Marieta K - Jan 2024
Algehele gradering
Kort maar lekker en gerieflik.
Heidi C - Jan 2024
Algehele gradering
Amazing place to stay with kids!
Lizanne B - Jan 2024
Algehele gradering
Wonderlike breek van die lang pad tussen Gauteng en Oos-Kaap.
Johann R - Jan 2024
Algehele gradering
Netjies en ruim.
Hester V - Jan 2024
Algehele gradering
Alles wat nodig is en meer.
Yolande D - Jan 2024
Algehele gradering
Ontspanne.
Lh V - Jan 2024
Algehele gradering
The institution maintains a high standard and is conveniently situated.
Cheree G - Jan 2024
Algehele gradering
Stop over on way to Cape Town. Need to plan a longer trip.
Anri L - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlike familie verblyf.
Roxanne B - Jan 2024
Algehele gradering
Dis ons gunsteling "mid-way" stop! Ons lief die put-put baan!
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Chanelle T - Des 2023
Algehele gradering
Wonderful stay.
Anelene N - Des 2023
Algehele gradering
Heerlik!
Kevin V - Des 2023
Algehele gradering
Value for money.
Willem K - Des 2023
Algehele gradering
Lekker.
Hendry V - Des 2023
Algehele gradering
Lekker skoon en netjies.
Lucinda L - Des 2023
Algehele gradering
Dit was uitstekend! Dis al waar ons altyd bly.
Pieter P - Des 2023
Algehele gradering
Lekkerplek.
James H - Des 2023
Algehele gradering
Piuk.
Henriette E - Des 2023
Algehele gradering
Dit is 'n ware juweel in die Karoo. Dit was ongelooflik rustig.
Jane S - Des 2023
Algehele gradering
Wonderlik
Teuns M - Des 2023
Algehele gradering
Vir Profcon personeel is niks te veel of onmoontlik nie, daar is altyd 'n plan.
Sandra P - Des 2023
Algehele gradering
Perfekte plek vir vinnige gerieflike bekostigbare oorslaapplek.
Marius S - Des 2023
Algehele gradering
Een ding wat uitgestaan het, is vir seker die personeel se vriendelike gesigte.
Dot M - Des 2023
Algehele gradering
Overnight was comfortable.
Istelle M - Des 2023
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Rudolph D - Des 2023
Algehele gradering
Merkwaardig.
Anita S - Des 2023
Algehele gradering
Lieflike ervaring.
Fanie L - Des 2023
Algehele gradering
Absoluut puik! Ontbyt was ook uit die boonste rakke!
Margaret V - Nov 2023
Algehele gradering
Net 'n plesier om hier oor te bly. Ons derde keer al.
Bernadette R - Nov 2023
Algehele gradering
Enjoyable.
Elri V - Nov 2023
Algehele gradering
Comfortable, clean, centrally located.
Rene B - Nov 2023
Algehele gradering
Been coming here for years and it's always just great service, neat!
Veronica K - Nov 2023
Algehele gradering
All a traveller needs.
Corrie L - Nov 2023
Algehele gradering
Ek sal definitief weer daar bly.
Wynand S - Nov 2023
Algehele gradering
Ons het nie ontbyt gekry nie.
Wendy T - Okt 2023
Algehele gradering
I would definitely stay again if ever we go through Graaf Reinet.
Cassidy E - Okt 2023
Algehele gradering
Excellent stay and experience!
Edward G - Sep 2023
Algehele gradering
Beste kuier in 'n lang tyd en waarde vir jou geld.
Alheit D - Aug 2023
Algehele gradering
Lekker fasiliteite vir kinders en heerlike, stil omgewing.
Liani S - Aug 2023
Algehele gradering
Flink en vriendelike diens. Skoon en gerieflike verblyf.
Marelize G - Jul 2023
Algehele gradering
Lekker gebly, baie gasvry en netjies.
Elsabe B - Jul 2023
Algehele gradering
Die kothuise was baie goed toegerus en hulle het die ekstra myl gestap vir elkeen wat daar tuisgaan. Was heerlik. Baie dankie.
Anton N - Jul 2023
Algehele gradering
Wonderlike plek.
Hendrik K - Jul 2023
Algehele gradering
Vir seker die ideale oornagfasiliteit met kinders 3 tot 12 jaar oud.
Roselna Z - Jul 2023
Algehele gradering
Gemiddeld.
Zenobia L - Jul 2023
Algehele gradering
Die kinders het die groot speelplek baie geniet.
Mateena S - Jun 2023
Algehele gradering
Awesome place to stay.
Gerda B - Jun 2023
Algehele gradering
Comfortable.
Nicole D - Mei 2023
Algehele gradering
Third time visiting, and not the last!
Marnise W - Mei 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Doreen V - Mei 2023
Algehele gradering
Lieflike plekkie! Skoon en netjies. Het baie lekker daar gekuier.
Elsabe B - Mei 2023
Algehele gradering
Was n oorslaap.
Lize V - Mei 2023
Algehele gradering
Goeie oornag opsie.
Jill H - Apr 2023
Algehele gradering
Comfortable and clean.
Danel M - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker rustig.
Estie E - Apr 2023
Algehele gradering
Goeie blyplek, baie gepas.
Joretha M - Apr 2023
Algehele gradering
Ideale plek om te oornag, veral as jy klein kindertjies het. Lekker speelplek vir hulle en skoon, netjiese kamers.
Gesine C - Apr 2023
Algehele gradering
Baie vriendelik, skoon, veilig en ook voorbereid vir kragonderbrekings.
Estie E - Apr 2023
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Esmiene F - Mrt 2023
Algehele gradering
Gasvryheid beter as die stad.
Mada W - Mrt 2023
Algehele gradering
Veilig en gesellig.
Laurin L - Mrt 2023
Algehele gradering
Very comfortable.
Albert R - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie geniet.
Lilanie F - Feb 2023
Algehele gradering
Pleasant.
Antonette M - Feb 2023
Algehele gradering
Die verblyf was baie lekker. Ek het net 'n probleem gehad met die parkering wat te klein was vir my dubbelkajuitbakkie.
Wynand B - Feb 2023
Algehele gradering
Perfekte oornagstop.
Margaret V - Jan 2023
Algehele gradering
Ek wil julle gelukwens met al die addisionele apparaat tydens beurtkrag.
Rene B - Jan 2023
Algehele gradering
Altyd soos 'n tweede tuiste!
Lees meerTess J - Jan 2023
Algehele gradering
Juweel van 'n plek.
Johnny O - Jan 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Karien V - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlik skoon en kindervriendelik!
Candice J - Jan 2023
Algehele gradering
A great family stay.
Charlene V - Jan 2023
Algehele gradering
Die lekkerste plekkie om oor te slaap, die ontbyt ook fantasies lekker.
Andre G - Jan 2023
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Alta B - Jan 2023
Algehele gradering
Kamer was netjies en skoon.
Eugene D - Jan 2023
Algehele gradering
Die kamer was netjies en skoon. Daar is baie goed om te doen wat lekker is.
Mulalo N - Des 2022
Algehele gradering
Great overnight stay.
Marike E - Des 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike en hulpvaardige personeel. Alles was baie netjies en skoon.
Gert V - Des 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies, vriendelik en bekostigbaar.
Yvette M - Des 2022
Algehele gradering
Excellent amenities. Lovely room. Wonderful coffee shop for an out of this world breakfast.
Zelda F - Des 2022
Algehele gradering
Gerieflik en veilig.
Anriette H - Des 2022
Algehele gradering
Netjiese woonplek, vriendelike, gewillige personeel.
Elane J - Des 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Cathy E - Des 2022
Algehele gradering
Bietjie teleurgesteld alhoewel niks fout is. Dalk te sentraal geleë.
Profcon Resort se terugvoer
Goeiedag,
Ons koffiewinkel voorsien ontbyt en ligte etes deur die dag.
Ons is binne loopafstand van n reeks restaurante vir aandete.
Bonita V - Des 2022
Algehele gradering
Plekkie was redelik skoon maar daar was baie spinnekoppe. Parkering was ongemaklik en beknop, maar redelik veilig.
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Darren A - Des 2022
Algehele gradering
Great stay. Great location and space to relax after a long journey.
Paul D - Des 2022
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Melanie S - Des 2022
Algehele gradering
Baie oulike en netjiese oornagplekkie!
Marius V - Des 2022
Algehele gradering
Goed geleë baie nice.
Pniella J - Des 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon en baie vriendelike plek!
Annatjie G - Des 2022
Algehele gradering
Baie goeie ligging.
Andre D - Des 2022
Algehele gradering
Pragtig, vriendelik en definitief waarde vir geld blyplek.
Jane S - Des 2022
Algehele gradering
Wonderlike kinderparadys!
Louis H - Des 2022
Algehele gradering
Profcon het al ons verwagtinge oortref.
Janine N - Nov 2022
Algehele gradering
Hemels.
Willie J - Nov 2022
Algehele gradering
Lovely overnight stop in Graaff Reinet.
Sorita V - Okt 2022
Algehele gradering
Wonderlik.
Erika S - Okt 2022
Algehele gradering
Uitstekende plek vir oornag na lang pad.
Delene H - Okt 2022
Algehele gradering
Vriendelike diens, pragtige plek!
Anien L - Okt 2022
Algehele gradering
Dit was bitter lekker. Die verblyf was gesellig en prakties en ons het regtig gemaklik daar gebly. Presies waarvoor ons gesoek het.
Michael D - Okt 2022
Algehele gradering
Lovely resort, comfortable and especially for children after a long drive.
Meyer D - Okt 2022
Algehele gradering
Uitstekend en netjiese plek met baie vriendelike personeel.
Reinette C - Sep 2022
Algehele gradering
Perfek.
Gleston W - Sep 2022
Algehele gradering
Baie netjies en veilig.
Gawie B - Sep 2022
Algehele gradering
Lekker gebly.
Stimie V - Sep 2022
Algehele gradering
Dit is wat jy wil hê na 'n lang pad se reis. Stil en rustig.
Pieter M - Sep 2022
Algehele gradering
Vriendelik ontvang en baie netjiese verblyf.
Vivian D - Jul 2022
Algehele gradering
An outstanding place to stay.
Mariette F - Jul 2022
Algehele gradering
Lekker oorslaapplek met kinders.
Jorina D - Jul 2022
Algehele gradering
Gerieflik en veilig.
Melanie V - Jul 2022
Algehele gradering
Lekker gebly.
Ludwig M - Jul 2022
Algehele gradering
Rustig.
Kelly D - Jun 2022
Algehele gradering
Dit was 'n lekker wegbreek. Skoon plek en dorp. Die rustigheid baie geniet.
Tanita J - Jun 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam en heerlike speelplek vir kinders.
Ossie O - Mei 2022
Algehele gradering
Great service and a comfortable room.
Hendrick S - Apr 2022
Algehele gradering
Rustige afpak.
Michael M - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker plek, netjies, skoon en die kinders kan heeldag speel en rondhardloop.
Michael L - Apr 2022
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Margaret V - Apr 2022
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir die prys.
Werner M - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlik daar gebly.
Maureen M - Apr 2022
Algehele gradering
Dit was werklik heerlik, baie netjies en skoon met baie vriendelike personeel. Sal beslis weer daar wil kuier.
Werner B - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker. Goeie breek.
Francois S - Mrt 2022
Algehele gradering
Lekker gerus! Baie netjies!
Marike S - Mrt 2022
Algehele gradering
Beslis die plek om te bly!
Cathy M - Mrt 2022
Algehele gradering
Vriendelike gasvrye ontvangs. Netjiese, skoon verblyf en veilige parkeerplek vir die voertuig.
Maureen V - Mrt 2022
Algehele gradering
Puik diens. Vir seker aanbeveelbaar.
Erika V - Mrt 2022
Algehele gradering
Vriendelik ontvang.
Nathan H - Feb 2022
Algehele gradering
Amazing.
Gerda J - Feb 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, veilige en genoegsame parkering en baie netjies.
Monique M - Feb 2022
Algehele gradering
Fantastic, safe and friendly.
Corne R - Feb 2022
Algehele gradering
Fantasties!
Marile B - Jan 2022
Algehele gradering
Rustig.
Christo G - Jan 2022
Algehele gradering
Baie ouilike plekkie.
Melinda D - Jan 2022
Algehele gradering
Slaapplek het aan verwagting voldoen.
Werner O - Jan 2022
Algehele gradering
Fantasmagories.
Marius S - Jan 2022
Algehele gradering
Vir oorslaap is Profcon Country Cottages uitstekend. Jy moeg gery, dan kry jy vriendelike ontvangs, skoon verblyf, restaurant, lugverkoeling en jy kan verder ontspan.
Sonnika B - Jan 2022
Algehele gradering
'n Heerlike alles-in-een oornag verblyf.
Cliff H - Jan 2022
Algehele gradering
Alles wat nodig is. Skoon, vriendelik maar baie basies. Waarde vir geld vir 'n vinnige oorslaap.
Adele L - Jan 2022
Algehele gradering
Puik.
Riana N - Des 2021
Algehele gradering
Uitstekende diens en gerieflike verblyf.
Marie S - Des 2021
Algehele gradering
Regtig baie netjiese en gerieflike verblyf.
Ria B - Des 2021
Algehele gradering
Wat ’n oase!
David W - Des 2021
Algehele gradering
Very convenient and comfortable.
Charl B - Des 2021
Algehele gradering
Great option for staying over in Graaf-Reinet.
Adele V - Des 2021
Algehele gradering
Veilige oornag-akkommodasie.
Erick B - Des 2021
Algehele gradering
Baie privaat.
Belinda V - Des 2021
Algehele gradering
Die plek was baie lekker. Waarde vir geld en baie ruim. Defnitief sal ons weer hier oorslaap.
Angelique V - Des 2021
Algehele gradering
Sien sterre.
Martie M - Des 2021
Algehele gradering
Wonderlik.
Esther V - Des 2021
Algehele gradering
Perfek vir gesin met jong kinders.
Chantal H - Des 2021
Algehele gradering
Overnight stay.
Natasha M - Des 2021
Algehele gradering
Personeel is baie vriendelik en hulpvaardig. Baie netjies.
Francois B - Des 2021
Algehele gradering
Ongelooflik.
Corlia D - Des 2021
Algehele gradering
Gesellige familie saamtrek.
Candice J - Des 2021
Algehele gradering
The best family stay.
Gezina K - Des 2021
Algehele gradering
Heerlik gekuier. Sal verseker weer kom.
Bennie B - Des 2021
Algehele gradering
Vakansie-oornagplek.
Dawie B - Des 2021
Algehele gradering
'n Aangename bestemming vir reisigers.
Ronel S - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly, skoon, netjies en goeie diens, gasvryheid.
Dot M - Des 2021
Algehele gradering
Stop over.
Esme B - Des 2021
Algehele gradering
Uitstekend, mooi skoon, goeie waarde vir geld.
Petro V - Des 2021
Algehele gradering
Het heerlik gebly.
Lydia P - Des 2021
Algehele gradering
Heerlik! Kinders het ook baie lekker gespeel!
Alexander F - Des 2021
Algehele gradering
Lekker gesinservaring.
Hermie V - Des 2021
Algehele gradering
Vriendelike en professionele ontvangs.
Liezl B - Des 2021
Algehele gradering
Rustig, tevrede.
Margaret V - Des 2021
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld. Alles skoon en netjies.
Dot M - Des 2021
Algehele gradering
Friendly, clean, well managed.
Esther T - Nov 2021
Algehele gradering
Lekker geraai en lekker geslaap.
Peter B - Nov 2021
Algehele gradering
Clean and quiet. Would stay there again.
Amelda A - Nov 2021
Algehele gradering
Skoon oornagverblyf.
Thelma O - Nov 2021
Algehele gradering
Heerlik!
Anna H - Nov 2021
Algehele gradering
Dit was baie lekker, dankie.
Susa K - Okt 2021
Algehele gradering
Ek sal Profcon sterk aanbeveel.
Johan A - Okt 2021
Algehele gradering
Stortvloer baie glad.
Stefan S - Okt 2021
Algehele gradering
Lekker gesellig.
Eric M - Okt 2021
Algehele gradering
Professioneel
Michelle O - Okt 2021
Algehele gradering
Lekker plekkie om te oornag en om kinders besig te hou.
Carisa S - Okt 2021
Algehele gradering
Aangename verblyf by Profcon Country Cottages. Hulle het als gebied soos belowe.
Cindy D - Okt 2021
Algehele gradering
Dit was 'n bederf om daar te bly.
Anne-marie B - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlik. Oulike terrein, speelplek en koffiewinkel 'n wenner!
Antonie D - Sep 2021
Algehele gradering
Oornag op pad Knysna toe.
Delene H - Sep 2021
Algehele gradering
Groot verrassing toe ons deur die toe hekke ry, absoluut asemrowend.
Attie C - Sep 2021
Algehele gradering
Goeie skoon en bekostigbare verblyf.
Jan G - Sep 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Noeline S - Sep 2021
Algehele gradering
Veilig, gerieflik, sentraal, goeie diens.
Elma V - Sep 2021
Algehele gradering
Ruim, netjies en gerieflik.
Isak B - Jul 2021
Algehele gradering
Dis ’n aangename plek om uit te span.
Hennie P - Jun 2021
Algehele gradering
Ons was baie vriendelik ontvang. Alles was skoon, netjies.
Ina P - Jun 2021
Algehele gradering
Lekker gerus vir die nag.
John J - Mei 2021
Algehele gradering
Decent.
Grethe U - Mei 2021
Algehele gradering
Heerlike kinderparadys na die langpad!
Liandi R - Apr 2021
Algehele gradering
Veilig, bekostigbaar en baie netjies.
Johan L - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker plek. Was baie verras na 'n lang reis. Definitief aanbevelingswaardig.
Michelle P - Apr 2021
Algehele gradering
Incredible, wish we had stayed longer.
Jennifer E - Apr 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Eldrin D - Apr 2021
Algehele gradering
Tuis gevoel.
Lomare K - Apr 2021
Algehele gradering
Hul het vir ons groep vreeslik moeite gedoen. Dit word baie waardeer!
Willie V - Apr 2021
Algehele gradering
Die perfekte oornagstop of naweekwegbreek-plek.
Elizabeth V - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlike verblyf met baie speelplek vir kinders en 'n swembad!
Piet D - Apr 2021
Algehele gradering
Uitstekende oornagfasiliteit.
Liezl V - Apr 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik met speelplek vir kinders.
Genevieve W - Mrt 2021
Algehele gradering
Ons kuier was baie lekker. Die vriendelike ontvangs en omgewing het ons baie welkom laat voel. Die Fiddlewood-huisie was groot genoeg vir ons 7 groepie.
Heidi W - Mrt 2021
Algehele gradering
Lovely family friendly environment. Excellent food and service.
Sarel M - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie aangename plekkie.
Loraine B - Mrt 2021
Algehele gradering
Lekker en gerieflik.
Annie L - Mrt 2021
Algehele gradering
Beautiful ou gebou met dik mure en hoë dakke.
Melanie V - Mrt 2021
Algehele gradering
Perfek vir gesin met jong kinders.
Lees meerAmanda C - Mrt 2021
Algehele gradering
Graaff Reinet is a beautiful town, close to all the attractions.
Willie S - Mrt 2021
Algehele gradering
Geskikte oornagbestemming vir 'n reisiger.
Ben D - Mrt 2021
Algehele gradering
Goed, dankie.
Lizani M - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie oulike plek
Gayle F - Feb 2021
Algehele gradering
Very clean and the staff are friendly.
Michael H - Jan 2021
Algehele gradering
We were pleasantly surprised by the size and neatness of the place.
Ernst V - Jan 2021
Algehele gradering
Baie goeie diens met vriendelikheid - goeie waarde vir geld - pragtige ligging met die berge as uitsig.
Mariette B - Jan 2021
Algehele gradering
Heerlike fasiliteite en goed om te doen vir die kids.
Rolf V - Jan 2021
Algehele gradering
Gerieflike oornag.
Francois R - Jan 2021
Algehele gradering
Heerlik gebly, rustig, met baie in die speelparkie vir die kleinkinders om hulle besig te hou en van hulle energie ontslae te raak.
Suzanne S - Jan 2021
Algehele gradering
Heerlike oornagbestemming.
Pieter D - Jan 2021
Algehele gradering
Aangenaam
Wilna P - Jan 2021
Algehele gradering
Baie lekker gekuier. Vreeslike oulike plek.
Jan G - Jan 2021
Algehele gradering
Blêrrie lekker.
Kathy A - Jan 2021
Algehele gradering
Awesome clean town.
Willie V - Jan 2021
Algehele gradering
Die perfekte oornagplek.
Abraham R - Jan 2021
Algehele gradering
Family friendly stay.
Margaret H - Jan 2021
Algehele gradering
Staff went out of their way to assist. Packed us a delicious breakfast for our trip the following day.
Werner G - Des 2020
Algehele gradering
Een van die beter oornagplekke.
Lees meerAnton G - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker en baie vriendelike personeel.
Petri J - Des 2020
Algehele gradering
Beste plek vir gesinne met jong kinders.
Dawie J - Des 2020
Algehele gradering
Gerieflik.
Diego C - Des 2020
Algehele gradering
Lovely experience, big eye opener.
Jacqui S - Des 2020
Algehele gradering
The room was neat, clean and sufficient. Bathroom clean. Braai area was perfect.
Zelda F - Des 2020
Algehele gradering
Skoon en gerieflik.
Piet D - Des 2020
Algehele gradering
Personeel vriendelik en behulpsaam.
Lee C - Des 2020
Algehele gradering
What an amazing gem. A perfect stopover.
Henri W - Des 2020
Algehele gradering
Uitstekende oorslaap.
Naomi D - Des 2020
Algehele gradering
Baie gerieflike verblyf en spesiale aandag aan klein dingetjies.
Lees meerLene Q - Des 2020
Algehele gradering
Hoogs aanbeveel.
Karen S - Des 2020
Algehele gradering
Baie mooi, skoon en naby alles.
Estelle L - Des 2020
Algehele gradering
Uitstekend met 'n fokus op gesinne met kinders.
Ruben K - Des 2020
Algehele gradering
Baie goeie belewenis.
Jacqueline C - Des 2020
Algehele gradering
Gerieflik, gasvry en veilig.
Wynand P - Des 2020
Algehele gradering
Waarde vir geld, netjies en gerieflik.
Marius K - Nov 2020
Algehele gradering
Vriendelike mense en goeie ligging.
Ben M - Nov 2020
Algehele gradering
Uitstekend
Herman G - Nov 2020
Algehele gradering
Sien sterre.
Hardus V - Nov 2020
Algehele gradering
Fantasties.
Ilze D - Nov 2020
Algehele gradering
Perfek vir oorstop met kinders. Baie behulpsame en vriendelike personeel. Sal beslis weer daar oorslaap.
Danita W - Nov 2020
Algehele gradering
Netjiese en gerieflike verblyf.
Rene B - Nov 2020
Algehele gradering
Altyd heerlik!
Jannie E - Okt 2020
Algehele gradering
Heerlik rustig.
Karen S - Okt 2020
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Willie V - Okt 2020
Algehele gradering
Die perfekte naweek-wegbreekplek.
Andre S - Okt 2020
Algehele gradering
Ware Karoo gevoel
Mia B - Okt 2020
Algehele gradering
Dit was ruim. Skoon en heel veilig. Kinders het lekker speelplek
Adriaan N - Okt 2020
Algehele gradering
Netjies, goedkoop, veilig, maar water probleme.
Lees meerRene B - Okt 2020
Algehele gradering
Altyd heerlik.
Jannie M - Okt 2020
Algehele gradering
Baie goed
Riaan L - Okt 2020
Algehele gradering
Slegs oorslaap
Mariska H - Okt 2020
Algehele gradering
Ongelooflik lekker en waarde vir geld!
Tys S - Okt 2020
Algehele gradering
Uiters vriendelike ontvangs en baie gerieflike verblyf
Reony B - Sep 2020
Algehele gradering
Clean, well-maintained unit.
Willie B - Sep 2020
Algehele gradering
Netjies en waarde vir geld.
Samantha S - Sep 2020
Algehele gradering
Lovely overnight stay
Magda M - Sep 2020
Algehele gradering
Vriendelik goed georganiseerd baie netjies
Jean D - Aug 2020
Algehele gradering
Baie goeie diens en netjiese verblyf.
Carel L - Mrt 2020
Algehele gradering
Aangename plek om te oornag.
Corne D - Feb 2020
Algehele gradering
Heerlike 3 dag kuier, alhoewel krieket toernooi deur welkom reën afgestel is.
Lizelle R - Feb 2020
Algehele gradering
Skoon en netjies, vriendelike personeel, onverbeterde diens.
Lees meerCharlene S - Feb 2020
Algehele gradering
Plek is goed versorg.
Hannes B - Feb 2020
Algehele gradering
Fantastiese oornag.
Andre B - Jan 2020
Algehele gradering
Heerlik om in lugversorging eenheid te oornag.
Madeleine M - Jan 2020
Algehele gradering
Skoon, veilig en goed geleë.
George K - Jan 2020
Algehele gradering
Veilig, netjies en gerieflik.
Shandre P - Jan 2020
Algehele gradering
Puik, vriendelike diens.
Anél V - Jan 2020
Algehele gradering
Heerlik en lekker stil.
Riaan V - Jan 2020
Algehele gradering
Lekker gerus.
Karen M - Jan 2020
Algehele gradering
Lieflike, netjiese en groot verblyf.
Sharné G - Jan 2020
Algehele gradering
Comfortable and pleasant stay.
John P - Jan 2020
Algehele gradering
Very good.
Andrew D - Jan 2020
Algehele gradering
Great place for a stop over with small kids.
Elzarie D - Jan 2020
Algehele gradering
Aangenaam en lekker.
Trevor D - Jan 2020
Algehele gradering
Indrukwekkend.
Jacobus H - Jan 2020
Algehele gradering
Baie netjiese woonstel vir 3 persone. Omdat dit 'n omgeboude ou huis was, was die toilet in die "portaal". Dit was egter nie 'n groot probleem nie.
Leane D - Des 2019
Algehele gradering
Slegs oornag.
Marais K - Des 2019
Algehele gradering
Heerlike verblyf in Graaff-Reinet.
Stiaan J - Des 2019
Algehele gradering
Netjies en skoon, gerieflike akkommodasie
Lynette T - Des 2019
Algehele gradering
Convenient.
Aletia O - Des 2019
Algehele gradering
Werklik waarde vir geld.
Marinda B - Des 2019
Algehele gradering
Perfekte oorslaap op pad kus toe.
Ingrid H - Des 2019
Algehele gradering
Gerieflik en skoon.
Piet D - Des 2019
Algehele gradering
Genotvol, rustig, skoon en vriendelik.
Alet B - Des 2019
Algehele gradering
Fantastic.
Marlette F - Des 2019
Algehele gradering
Neat, clean cottages. I would definitely recommend Profcon Country Cottages.
Erna V - Des 2019
Algehele gradering
Lekker rustige atmosfeer.
Alan D - Des 2019
Algehele gradering
Ideal for families with small kids.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ideaal vir gesinne met klein kinders.
Baie ruim ou styl kamers. Ontvangspersoneel baie vriendelik en behulpsaam. Goeie speelarea vir kinders.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Gerhard E - Des 2019
Algehele gradering
Ek het nie veel verwag met bespreking nie, maar was ek verbaas! Baie dankie.
Maritsa M - Des 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Marietjie D - Des 2019
Algehele gradering
Ideale oornagplekkie waar kinders lekker kan ontlaai en ouers kan recharge! Skoon, veilig, vriendelik!
Marius K - Des 2019
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en vriendelik.
Clayton S - Nov 2019
Algehele gradering
Place is great, clean and spacious. Will visit in the near future again.
Carine L - Nov 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld blyplek halfpad op pad see toe.
Ronnie D - Nov 2019
Algehele gradering
Rustige omgewing. Skoon en netjies.
Anita S - Okt 2019
Algehele gradering
Baie rustig en veilig.
Pierre C - Okt 2019
Algehele gradering
Dit was heerlik ruim en pragtige ou dorpshuis.
Lees meerMichelle D - Sep 2019
Algehele gradering
Ons het dit vreeslik geniet!
Cheryl V - Sep 2019
Algehele gradering
Awesome place.
Charles V - Sep 2019
Algehele gradering
My kamer is verander na 'n swakker, ongemaklike kamer en was baie onaangenaam.
Liandi R - Sep 2019
Algehele gradering
Heerlik, veilig, skoon en gemaklik.
Johannes B - Sep 2019
Algehele gradering
Dis die tipe verblyf wat ons soek.
Karen M - Aug 2019
Algehele gradering
Baie goeie ervaring!
Antonie D - Aug 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Adel M - Jun 2019
Algehele gradering
Goeie kwaliteit.
Loni E - Jun 2019
Algehele gradering
Lekker doeltreffend. Alles werk goed. Gesellig.
Werner C - Jun 2019
Algehele gradering
Baie goed vir ons gewees.
Angela P - Mei 2019
Algehele gradering
Amazing resort.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantastiese oord.
Vriendelike personeel en verwelkoming. Kan nie wag vir my volgende reis nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Jaco A - Mei 2019
Algehele gradering
Skool rugby-naweek.
Gerda F - Apr 2019
Algehele gradering
Baie goeie eenheid en waarde vir geld.
Jannie W - Apr 2019
Algehele gradering
Dit was voldoende.
Lynn E - Apr 2019
Algehele gradering
A convenient overnight stop.
Annatjie N - Apr 2019
Algehele gradering
Great.
Freddie V - Apr 2019
Algehele gradering
Netjies en rustige atmosfeer, dit baie geniet.
Christo O - Apr 2019
Algehele gradering
Wonderlike, netjiese, mooi rusplek vir reisigers.
Mario M - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik en huislik en fantasties vir kinders.
Flippie V - Mrt 2019
Algehele gradering
Holte vir 'n moeë mens.
Lene Q - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie netjies, vriendelik en gemaklik.
Johan V - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie gasvry en vriendelik.
Marinus B - Mrt 2019
Algehele gradering
Enigiemand met kinders onder 10, dit is 'n droom plek om te bly.
Linda B - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie netjiese en goed ingerigte eenheid. Puik waarde vir jou rand.
Elsabe R - Feb 2019
Algehele gradering
Ons was aangenaam verras. Alles was perfek. Jul het 'n lieflike plek. Sal definitief soontoe enigeen aanbeveel.
Eben R - Jan 2019
Algehele gradering
Netjies, skoon, vriendelik en goeie diens.
Shandre P - Jan 2019
Algehele gradering
Aangenaam verras en puik diens.
Chris K - Jan 2019
Algehele gradering
Goed toegerus.
Rene V - Jan 2019
Algehele gradering
It was a great experience and will stay there again.
Lena A - Jan 2019
Algehele gradering
Great kids experience.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekende ervaring vir kinders.
Na 'n lang rit, 'n goeie oornagstop, veral met kinders. Baie prettige dinge om te doen vir die kinders. Nogal besig.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Izani T - Jan 2019
Algehele gradering
Skoon en netjies, 2 lugversorgers, goeie kwaliteit matrasse met 'n swembad as bonus!
Etienne M - Jan 2019
Algehele gradering
As jy ooit ver moet ry met klein kinders is oorslaap jou voorland. Perfek geleë vir 'n oornag slaap op pad see toe.
Lees meerMarais K - Des 2018
Algehele gradering
Uitstekende akkommodasie.
Corne A - Des 2018
Algehele gradering
Vertrek lekker koel met lugversorging.
Koos O - Des 2018
Algehele gradering
Perfek vir kinders!
Madalein W - Des 2018
Algehele gradering
Veilige, skoon verblyf.
Desiree V - Des 2018
Algehele gradering
'n Kinderparadys met so baie om te doen!
Gerda V - Des 2018
Algehele gradering
Lekker rustig.
Niek V - Des 2018
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike halfpad rusplek.
Casper K - Des 2018
Algehele gradering
Definitief aanbeveel.
Sharne' G - Des 2018
Algehele gradering
It was a heaven for our children.
Ruth S - Des 2018
Algehele gradering
Heerlike plekkie.
Elzarie D - Des 2018
Algehele gradering
Dit was heerlik.
Carien O - Des 2018
Algehele gradering
Absolute fantastiese waarde vir geld - ontspanne familieatmosfeer.
Willem M - Des 2018
Algehele gradering
Aangename verblyf sentraal geleë.
Derik S - Des 2018
Algehele gradering
Personeel is vriendelik en akkommodasie is netjies.
Gesina S - Des 2018
Algehele gradering
Ons was verras deur die vriendelikheid van die mense by ontvangs.
Alan P - Des 2018
Algehele gradering
Comfortable.
Esme B - Des 2018
Algehele gradering
Perfekte rusplek na n lang dag op die pad met kinders.
Jan N - Des 2018
Algehele gradering
Awesome.
Trudy V - Des 2018
Algehele gradering
Dit was heerlik om hier te ontspan na 'n lang reis.
Michael D - Des 2018
Algehele gradering
Very good value for money with professional staff.
Dawie S - Des 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld!
Joanie A - Okt 2018
Algehele gradering
Dit was baie netjies en ons het heerlik gebly.
Marius L - Okt 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam, omvattende diens vir al ons behoeftes en flinke personeel. Sal beslis weer daar oorbly.
Lees meerTania P - Okt 2018
Algehele gradering
Gerieflik.
Sara V - Sep 2018
Algehele gradering
Verblyf was rustig en ons is baie vriendelik ontvang.
Lydia E - Sep 2018
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs.
Petronel C - Sep 2018
Algehele gradering
Pragtige, ruim, netjiese, luukse waarde vir geld verblyf.
Susa K - Sep 2018
Algehele gradering
Aan alle verwagtinge voldoen.
Engela P - Sep 2018
Algehele gradering
Gerieflike verblyf vir 'n gesin.
Conrad T - Sep 2018
Algehele gradering
Uitstekend. Sal in die toekoms altyd daar oorslaap.
Wynand S - Sep 2018
Algehele gradering
Professioneel en baie vriendelik.
Lees meerKoos M - Jul 2018
Algehele gradering
Netjiese, veilige oornagverblyf.
Jacki V - Jul 2018
Algehele gradering
I had a very pleasant and comfortable stay with my 2 fur kids.
J R Bester & Ass J - Jul 2018
Algehele gradering
Baie baie lekker, rustig.
Montie L - Jul 2018
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld!
Anonieme gas - Jun 2018
Algehele gradering
Kobus V - Jun 2018
Algehele gradering
Veilig en rustig.
Rachelle V - Jun 2018
Algehele gradering
Baie vriendelike diens en fantastiese waarde vir geld.
Ds Wynand L - Mei 2018
Algehele gradering
Uitnemend.
Kobus V - Mei 2018
Algehele gradering
Rustig en veilig.
Annelise L - Mei 2018
Algehele gradering
Dankie! Julle is amazing!
Thys L - Mei 2018
Algehele gradering
Gasvryheid in oormaat.
Len T - Mei 2018
Algehele gradering
Uitstekende verblyf naby al die besienswaardighede.
Petrus Johannes F - Apr 2018
Algehele gradering
Heerlik.
Eugene P - Apr 2018
Algehele gradering
Diet was lekker.
Elsabe N - Apr 2018
Algehele gradering
Fantasies.
Charles P - Apr 2018
Algehele gradering
Kon nie beter verwag nie.
Ronell B - Mrt 2018
Algehele gradering
Heerlik, die mooi huislike atmosfeer.
Adriaan N - Mrt 2018
Algehele gradering
Netjies en skoon, lekker speel aktiwiteite vir kinders, kamer kan dalk bietjie oorgedoen word.
Lees meerMarthinus H - Mrt 2018
Algehele gradering
Regtig waarde vir jou geld en sal aanbeveel en sal weer besoek.
Elsabe N - Mrt 2018
Algehele gradering
Dit was nabygeleë aan al die besienswaardighede en ontvangs was vriendelik en verblyf uitstekend.
Lu-ann O - Mrt 2018
Algehele gradering
Pleasantly surprised!
Annewi V - Mrt 2018
Algehele gradering
Ruim en gerieflike huis.
Louis V - Mrt 2018
Algehele gradering
Lekker belewenis.
René W - Mrt 2018
Algehele gradering
Uitstekende verblyf en vriendelike personeel.
Thea D - Feb 2018
Algehele gradering
Meer gekry as wat ons gedink het.
Ann G - Feb 2018
Algehele gradering
Professioneel.
Charl V - Jan 2018
Algehele gradering
Hemel op aarde vir kinders, dus vir die ouers ook!
Francois B - Jan 2018
Algehele gradering
Baie lekker gewees dankie; sal weer by julle wil bly!
Belinda N - Jan 2018
Algehele gradering
Clean and child's paradise.
Zena H - Jan 2018
Algehele gradering
Beste gastehuis vir mense met kinders.
Karla V - Jan 2018
Algehele gradering
Ongelooflik lekker.
Dieter C - Jan 2018
Algehele gradering
Netjies. Goeie diens. Puik vir kinders.
Leonard S - Jan 2018
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het
Robyn C - Des 2017
Algehele gradering
Great value for money.
Lydia L - Des 2017
Algehele gradering
Perfekte Karoo-verblyf!
Barend C - Des 2017
Algehele gradering
Baie netjies.
Maxie B - Des 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik, skoon en netjies.
Amanda T - Des 2017
Algehele gradering
Plesier
Juliana R - Des 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam en rustig.
Roelien L - Des 2017
Algehele gradering
Baie gemaklik, baie lekker mense.
Adri V - Des 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Wendy S - Des 2017
Algehele gradering
Baie hulpvaardig!
Christie H - Des 2017
Algehele gradering
Value for money, beautiful facilities and wonderful hospitality.
Magda V - Des 2017
Algehele gradering
Baie vreindelike diens. Gaan regtig die ekstra myl vir hulle gaste.
Bonita G - Nov 2017
Algehele gradering
Was beïndruk met eenheid.
Lees meerNic V - Okt 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik en naby alles!
Esmarie C - Okt 2017
Algehele gradering
Baie aangename ondervinding - meer gekry as wat ons verwag het.
Johnny L - Okt 2017
Algehele gradering
Gehalte van kamer swak.
Madeleine B - Okt 2017
Algehele gradering
Ideale blyplek en oornagverblyf.
Marthie H - Sep 2017
Algehele gradering
Gemaklik.
Gys L - Sep 2017
Algehele gradering
Baie goeie oplossing vir 'n oornagpunt op pad na jou bestemming.
Adriaan V - Sep 2017
Algehele gradering
Dit is sentraal geleë en die personeel het ons tuis laat voel.
Michne G - Aug 2017
Algehele gradering
Dit was goeie verblyf.
Stephanie M - Jul 2017
Algehele gradering
Excellent value for money overnight accomodation.
Sura S - Jul 2017
Algehele gradering
Verblyf was aangenaam en kan aanbeveel word.
Anne-marie P - Jul 2017
Algehele gradering
Goed.
Lionel D - Jun 2017
Algehele gradering
Uit die boonste rakke, gevoel ek's by my eie huis, vanweë die gasvryheid.
Hendrik D - Jun 2017
Algehele gradering
Baie goed geleë en was waarde vir geld.
Thys D - Jun 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik. Mens het regtig niks meer nodig vir een nag se oorslaap nie.
Theoff B - Mei 2017
Algehele gradering
Perfek vir oornag-verblyf.
Johan C - Mei 2017
Algehele gradering
Lekker skoon plek om te bly.
Tilla B - Mei 2017
Algehele gradering
Regtig baie lekker.
Machiel O - Mei 2017
Algehele gradering
Heerlik!
Hannelie V - Apr 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Leonora M - Apr 2017
Algehele gradering
Oase in die Karoo.
Gerhard W - Apr 2017
Algehele gradering
Netjies, veilig en op 'n goeie plek geleë.
Rian M - Apr 2017
Algehele gradering
Baie professioneel en vriendelik ontvang en alles was skoon en netjies. Sal weer daar oorslaap.
Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Stefanie S - Apr 2017
Algehele gradering
Aangenaam verras met die opset.
Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Leonie M - Apr 2017
Algehele gradering
Heerlike plekkie. Skoon en sentraal geleë.
Jaco L - Mrt 2017
Algehele gradering
Pragtige omgewing en vriendelike mense.
Willie G - Mrt 2017
Algehele gradering
'n Vreedsame oase binne-in die dorp.
Andre H - Mrt 2017
Algehele gradering
Gerieflike eenhede.
Nak V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netjies, goed toegerus, gemaklik en 'n uitstekende ontbyt.
Allard G - Feb 2017
Algehele gradering
Prima voor elkaar, alles wat er moest zijn was er ook.
Sandra P - Feb 2017
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Beverley B - Feb 2017
Algehele gradering
Bietjie teleurstellend.
Lees meerElsje B - Feb 2017
Algehele gradering
Vriendelike mense, netjiese kamers.
Rene B - Feb 2017
Algehele gradering
Fantasties!
Leonard H - Jan 2017
Algehele gradering
Baie ruim, baie gaaf en vriendelik.
Grové J - Jan 2017
Algehele gradering
Het die kamer geniet en heerlik geslaap.
Douglas S - Jan 2017
Algehele gradering
Baie geniet, sal weer daar oorslaap!
Gert T - Jan 2017
Algehele gradering
Lieflike, veilige oornagplek.
Riaan G - Jan 2017
Algehele gradering
Gerieflik.
Aletta V - Jan 2017
Algehele gradering
Asemrowend lekker.
Elmarie L - Des 2016
Algehele gradering
Gerieflike gesinsverblyf.
Boet T - Des 2016
Algehele gradering
Baie lekker dankie.
Bradley P - Des 2016
Algehele gradering
Was an absolutely amazing overnight experience, will see you guys again!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit was 'n absoluut amazing oornag-ervaring, ons sal julle definitief weer sien!
Sien die sterre.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Sanet G - Des 2016
Algehele gradering
Absolute waarde vir geld!
Elsje K - Des 2016
Algehele gradering
Uiters aangenaam, vriendelik, skoon en gerieflik. Waarde vir geld.
Philip W - Des 2016
Algehele gradering
Good accommodation, good value, great kids play area.
Willie S - Des 2016
Algehele gradering
Baie nice plek!
Patric L - Des 2016
Algehele gradering
Alles was net amazing.
Johan V - Des 2016
Algehele gradering
Baie lekker plekkie, veilig, bekostigbaar, skoon en swembad!
Cecile V - Des 2016
Algehele gradering
Fantasties. Ek sal Profcon vir enige persoon aanbeveel.
Janine S - Des 2016
Algehele gradering
Heerlik gebly!
Hennie V - Des 2016
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
Wilma M - Des 2016
Algehele gradering
Die gasvryheid en geriewe was puik!
Willem C - Des 2016
Algehele gradering
Aangenaam verras.
Willie J - Nov 2016
Algehele gradering
Uitstekend en gerieflik.
Annelize D - Sep 2016
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Annette V - Aug 2016
Algehele gradering
Uitstekend.
Susan L - Jul 2016
Algehele gradering
Ons was baie verras met 'n goed toegeruste oornag-nessie!
Lees meerAnonieme gas - Jul 2016
Algehele gradering
Pieter E - Jul 2016
Algehele gradering
Was heel netjies en ruim.
Willa T - Mei 2016
Algehele gradering
Excellent accomodation, professional service and simply awesome.
Floris B - Apr 2016
Algehele gradering
Vriendelike personeel, skoon en netjiese geriewe.
Tessa W - Apr 2016
Algehele gradering
Baie oulike verblyf. Pragtige omgewing en gerieflik ingerig.
Larry B - Mrt 2016
Algehele gradering
Rustig en perfek na 'n dag se reis in die omgewing.
Nicolena V - Mrt 2016
Algehele gradering
Rustig en veilig.
Ros J - Jan 2016
Algehele gradering
Pleasant, safe and lovely.
Braam C - Des 2015
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Steve N - Des 2015
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Theo S - Des 2015
Algehele gradering
Beste verblyf wat ons in 'n lang tyd gehad het.
Lourens W - Nov 2015
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Annie B - Nov 2015
Algehele gradering
Geriewe nie voldoen aan verwagtinge nie.
Profcon Resort se terugvoer
Goeie dag Annie,
Baie dankie vir die terugvoer. 'n Kamer met badkamer (geen kombuisgeriewe) was aangevra en bespreek. Ons selfsorg huisies is ten volle toegerus met kombuisies en braai geriewe.
Groete,
Leanne
Dr Johan & K Z - Nov 2015
Algehele gradering
Baie bekostigbaar.
Madeleine D - Nov 2015
Algehele gradering
Baie netjiese en silwerskoon verblyf teen sakpaspryse!
Mike W - Okt 2015
Algehele gradering
Baie aangenaam gewees om by Profcon te bly.
Annette C - Okt 2015
Algehele gradering
Fantasties.
Dawie O - Jul 2015
Algehele gradering
Ons het regtig baie lekker oorgebly by Profcon.
Gilbert J - Jul 2015
Algehele gradering
Waarde vir geld. Netjiese, skoon verblyf.
Melinda F - Jul 2015
Algehele gradering
Heerlike, ruim vertrekke.
Marinus V - Apr 2015
Algehele gradering
Baie tevrede reisiger!
Wynand S - Apr 2015
Algehele gradering
Lekker plekkie!
Gerrit D - Feb 2015
Algehele gradering
Mooie kamer in centrum van Graaff Reinet.
Pieter D - Jan 2015
Algehele gradering
Nie baie goed uitgelê nie.
Corlia B - Jan 2015
Algehele gradering
Netjiese, sentrale huisvesting.
Cobi B - Jan 2015
Algehele gradering
Heerlike en sentrale oornagbestemming na en van kus.
Tania H - Jan 2015
Algehele gradering
Uitstekend.
Linda B - Jan 2015
Algehele gradering
Puik!
Giel V - Jan 2015
Algehele gradering
Baie lekker!
Jozette D - Nov 2014
Algehele gradering
Highly recommended
Cornel F - Nov 2014
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld!
Kobus O - Okt 2014
Algehele gradering
Aangename oornagplek.
Shandrake P - Okt 2014
Algehele gradering
Baie, baie aangenaam.
Tinus V - Sep 2014
Algehele gradering
Puik, netjiese plek.
Amanda B - Aug 2014
Algehele gradering
"Awesome" verby!
Liezel F - Jul 2014
Algehele gradering
Vriedelike en professionele diens!
Marcelle R - Jun 2014
Algehele gradering
Lovely, comfortable accommodation!
Terry D - Jun 2014
Algehele gradering
A little gem in the Karoo
Lees meerAndries S - Mei 2014
Algehele gradering
Very happy
Olivier H - Mei 2014
Algehele gradering
Aangenaam.
Masnurah N - Mei 2014
Algehele gradering
My kinders was heeltemal gelukkig en ek en my man kon die Rally geniet .
Cornie G - Mei 2014
Algehele gradering
Aangenaam, gerieflik en 'n voldoende gerief.
Nelleke P - Apr 2014
Algehele gradering
Onvergeetlik!
Esther D - Apr 2014
Algehele gradering
'n Basiese oornag-eenheid.
Kowie D - Apr 2014
Algehele gradering
Het verblyf geniet ... alles was netjies en skoon.
Diana O - Apr 2014
Algehele gradering
Baie lekker gebly, en alles wat jy nodig het is daar.
Chantel V - Mrt 2014
Algehele gradering
Dit was baie lekker en baie rustig ... sal verseker weer gaan.
Elmari B - Feb 2014
Algehele gradering
Rustige, veilige, netjiese en skoon verblyf.
Quinten B - Feb 2014
Algehele gradering
Baie goed!
Chantelle S - Jan 2014
Algehele gradering
Fantasties!
Jacques D - Jan 2014
Algehele gradering
Die verblyf was aangenaam en het voldoen aan ons vereistes.
Deon M - Jan 2014
Algehele gradering
Highly recommended
Karen J - Jan 2014
Algehele gradering
Puik!
Chris B - Des 2013
Algehele gradering
Baie nice!
Renier D - Des 2013
Algehele gradering
Baie aangname verblyf. Ons het so welkom gevoel en die verblyf geniet.
Pieter V - Des 2013
Algehele gradering
Geen klagtes!
Lettie D - Des 2013
Algehele gradering
Lekke!
Leana D - Des 2013
Algehele gradering
Baie skoon en netjies! Lekker gekuier!
Mariska S - Des 2013
Algehele gradering
Baie lekker!
Vereena M - Des 2013
Algehele gradering
Pragtig, rustig en naby die mooi restaurante en ou geboue.
Audrey B - Des 2013
Algehele gradering
We thoroughly enjoyed our stay in the cottage.
Pieter E - Des 2013
Algehele gradering
Baie billike en netjiese blyplek. Goed ingerig en baie kindervriendelik.
Dennis R - Des 2013
Algehele gradering
Baie, baie lekker gebly.
Andre P - Des 2013
Algehele gradering
Baie lekker groot en skoon plek.
Jc S - Des 2013
Algehele gradering
Baie goed, dankie!
Esme N - Nov 2013
Algehele gradering
Wonderlik!
Joe S - Nov 2013
Algehele gradering
Gasvry, gerieflik en bekostigbaar.
Jan Louw D - Nov 2013
Algehele gradering
Ongelooflik netjies, ruim en skoon met goed versorgde tuine.
Frans E - Okt 2013
Algehele gradering
Hoogs genotvol vanaf aankoms tot vertrek.
Marietta B - Sep 2013
Algehele gradering
Gemaklik en rustig.
Wouter V - Aug 2013
Algehele gradering
'n Baie beter toegeruste eenheid as wat verwag was.
Estelle M - Jul 2013
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en baie sentraal.
Leana M - Jul 2013
Algehele gradering
Na 'n lang pad was dit 'n hoogtepunt om in ons kothuis in te stap.
Anel C - Jul 2013
Algehele gradering
Aangenaam.
Jan P - Jun 2013
Algehele gradering
Baie genotvol.
Ockeline V - Jun 2013
Algehele gradering
Fantasties sal defnatief weer daar gaan bly
Annette C - Mei 2013
Algehele gradering
Aangename,veilige verblyf met vriendelike ontvangs.
Coenraad G - Mei 2013
Algehele gradering
Friendly, helpful service
Theo B - Apr 2013
Algehele gradering
Gerieflik en 'n lekker atmosfeer
Pat B - Mrt 2013
Algehele gradering
Pleasant stay
Tinus G - Des 2012
Algehele gradering
Will use venue again
Rob M - Nov 2012
Algehele gradering
Clean safe comfortable, a fairly long walk to 'town', friendly staff, all good.
Ronnie S - Sep 2012
Algehele gradering
Very nice. Comfortable and good value for money
Callie O - Jul 2012
Algehele gradering
Good service, friendly and helpful
Joy M - Jul 2012
Algehele gradering
Everything was excellent.
Hannes M - Mei 2012
Algehele gradering
Very neat
Pieter D - Des 2011
Algehele gradering
Very well situated
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 63 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Somersetstraat 82, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap