Ceres Akkommodasie by Prospect Rondawel & Lapa | LekkeSlaap
+22

Prospect Rondawel & Lapa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Witzenbergstraat 37, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Prospect Rondawel & Lapa is in die hartjie van prentjiemooi Ceres in ’n woonbuurt met asemrowende berguitsigte en 'n pragtige tuin geleë.

Gaste kan kies tussen 2 selfsorgeenhede: die Prospect Flat met slaapplek vir 2 gaste en die Prospect Rondawel met slaapplek vir 4 gaste. Prospect Flat het 'n dubbelbed en Prospect Rondawel het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Albei eenhede het privaat badkamers en linne en handdoeke word voorsien.

Elke eenheid het 'n kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en daar is ook 'n TV met DStv en WiFi in elke eenheid.

Prospect Rondawel het 'n lapa met braaigeriewe en hout is beskikbaar - die eerste krat hou is gratis.

Daar is 'n gemeenskaplike swembad, veilige parkeerplek en gaste kan springbokkies, duikers, eendjie en hoenders besigtig.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 56 resensies vir Prospect Rondawel & Lapa
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Witzenbergstraat 37, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Gaste dink Prospect Rondawel & Lapa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Ceres Boland Wes-Kaap
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Witzenbergstraat 37, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUxYmI3NWJlLTQyNzUtNDg0OS05Y2RlLWM3OTc1ZTVjYjNlMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 56 5 1 5 37 Witzenberg Street Ceres 6835 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.361045957949 19.304578708754
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za