+26
Hotel in Kramersdorf

Prost Hotel Swakopmund

Standaard 2-Enkelbed-/Dubbelkamers
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
7 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamers het óf 'n dubbelbed óf 2 driekwartbeddens met wit linne. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Japonne word voorsien. Verder het elke kamer 'n platskerm-TV wat sekere DStv-kanale het, 'n kluis vir 'n skootrekenaar, tee- en koffiemaakgeriewe, telefoon, 'n haardroër en 'n staanwaaier.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Dienste & geriewe
Opstaan-oproep
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Maaltye
Ontbyt ingesluit
Huisreëls

Kinders tussen 0 en 17 jaar oud wat met volwassenes in 'n kamer deel, bly gratis.

Let asseblief daarop dat daar beperkte parkeerplek in die veilige parkeerarea is. Ons ontvangspersoneel sal u oor beskikbaarheid adviseer.
Die hek na veilige parkering word slegs met die hand deur hotelpersoneel bedryf. Gratis parkering binne tot 22:00, parkering buite voor die hotel is na 22:00 beskikbaar.

Let asseblief daarop dat die meeste paaie in Namibië goed gegradeerde gruis-/grondpaaie is.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Standaard-enkelkamers
Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag, vir 1 mens
  • Plek vir 1 persoon
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
20 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamers is geskik vir 1 gas en het óf 'n dubbelbed óf 'n enkelbed met wit linne. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Verder het elke kamer 'n platskerm-TV wat sekere DStv-kanale het, 'n kluis vir 'n skootrekenaar, tee- en koffiemaakgeriewe, telefoon, 'n haardroër en 'n staanwaaier.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Dienste & geriewe
Opstaan-oproep
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Maaltye
Ontbyt ingesluit
Huisreëls

Kinders tussen 0 en 17 jaar oud wat met volwassenes in 'n kamer deel, bly gratis.

Let asseblief daarop dat daar beperkte parkeerplek in die veilige parkeerarea is. Ons ontvangspersoneel sal u oor beskikbaarheid adviseer.
Die hek na veilige parkering word slegs met die hand deur hotelpersoneel bedryf. Gratis parkering binne tot 22:00, parkering buite voor die hotel is na 22:00 beskikbaar.

Let asseblief daarop dat die meeste paaie in Namibië goed gegradeerde gruis-/grondpaaie is.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse 2-Enkelbed-/Dubbelkamers
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
7 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamers het óf 'n dubbelbed óf 2 driekwartbeddens met wit linne. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n aparte stort en bad, toilet en wasbak. Japonne word voorsien. Verder het elke kamer 'n platskerm-TV wat 43 duim groot is en sekere DStv-kanale het, 'n kluis vir 'n skootrekenaar, tee- en koffiemaakgeriewe, telefoon, 'n haardroër en lugversorging.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Dienste & geriewe
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Maaltye
Ontbyt ingesluit
Huisreëls

Kinders tussen 0 en 17 jaar oud wat met volwassenes in 'n kamer deel, bly gratis.

Let asseblief daarop dat daar beperkte parkeerplek in die veilige parkeerarea is. Ons ontvangspersoneel sal u oor beskikbaarheid adviseer.
Die hek na veilige parkering word slegs met die hand deur hotelpersoneel bedryf. Gratis parkering binne tot 22:00, parkering buite voor die hotel is na 22:00 beskikbaar.

Let asseblief daarop dat die meeste paaie in Namibië goed gegradeerde gruis-/grondpaaie is.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Gesinskamer
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamers het elk 4 driekwartbeddens met wit linne. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Japonne word voorsien. Verder het elke kamer 'n platskerm-TV wat 43 duim groot is en sekere DStv-kanale het, 'n kluis vir 'n skootrekenaar, tee- en koffiemaakgeriewe, telefoon, 'n haardroër en lugversorging.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Dienste & geriewe
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Maaltye
Ontbyt ingesluit
Huisreëls

Kinders tussen 0 en 17 jaar oud wat met volwassenes in 'n kamer deel, bly gratis.

Let asseblief daarop dat daar beperkte parkeerplek in die veilige parkeerarea is. Ons ontvangspersoneel sal u oor beskikbaarheid adviseer.
Die hek na veilige parkering word slegs met die hand deur hotelpersoneel bedryf. Gratis parkering binne tot 22:00, parkering buite voor die hotel is na 22:00 beskikbaar.

Let asseblief daarop dat die meeste paaie in Namibië goed gegradeerde gruis-/grondpaaie is.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

42 Nathaniel Maxuilili Street, Swakopmund, Erongo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 52 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0fc8110c74da2707355de2aad2fc97dc98793167f3891d4f732c745330c44cd51e758e3d6889193382186a551111e7aeb134?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 42 Nathaniel Maxuilili Street Swakopmund Erongo 021 201 8901 14:00-00:00 11:00 -22.679390734587 14.528138338992
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang