Protea B&B
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 29 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Proteastraat 33, Louis Trichardt, 0820, Limpopo
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Protea B&B is in Louis Trichardt in 'n stil en veilige omgewing geleë. Dit bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers of as 'n oornagplek vir diegene wat oor die grens reis. Die huis word met die eienaars gedeel en dis naby verskeie winkels, restaurante en ander geriewe.
Die huis beskik oor 12 slaapkamers. Sommige kamers het 3 enkelbeddens, ander het 2 enkelbeddens. Twee van die kamers het elkeen 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Elke kamer het sy eie badkamer en toilet, en 'n deur wat lei na die tuin. Elke kamer het 'n TV en 'n stoep met 'n uitsig oor die tuin.
'n Waterverkoeler, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe is in elke kamer beskikbaar. Ontbyt is ingesluit en WiFi is beskikbaar.
Die lapa met ingeboude braai is beskikbaar aan gaste. 'n Groot TV-kamer is daar vir die gaste se gerief. Ontbyt word in die eetkamer voorgesit en daar is ook 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.
Daar is veilige parkeerplek op die eiendom en 'n rokersarea buite.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
ProteaB&B Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Proteastraat 33, Louis Trichardt, 0820, Limpopo
- Gaste dink Protea B&B het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Louis Trichardt Makhado Soutpansberge Limpopo
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 29 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Proteastraat 33, Louis Trichardt, 0820, Limpopo