4 gaste
2 slaapkamers
4 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 90m from Hoof Straat, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Protea Chalet bied veilige selfsorgverblyf in die hartjie van Clanwilliam. Dié warm en verwelkomende chalet word deur 'n lowerryke omgewing vol bome omring en is ideaal vir lang of kort verblyf.
Die chalet het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging en 'n en suite-badkamer. Albei slaapkamers het 2 enkelbeddens en die badkamers het elk 'n wasbak en 'n stort.
Die chalet het 2 kombuisareas wat elk 'n yskassie het en een van die kombuisareas het 'n oondjie en tweeplaatstoof. Die leefarea het 'n etenstafel met 4 stoele en 'n platskerm-TV. Die leefarea lei na 'n stoep met sitplek wat 'n uitsig oor die tuin bied.
Gaste het toegang tot hul eie ingang en daar is veilige parkeerplek.
Die eenheid is naby die plaaslike winkels, die Bella-Louise Restaurant en die House of Rooibos.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Charles Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 90m from Hoof Straat, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
- Gaste dink Protea Chalet het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
90m from Hoof Straat, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang