LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+16
Gastehuis in Bovlei

Protea Rus   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Peter Johannes G
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Fantasmagoriese en 'n moeitewerd wegbreek naweek. Baie lekker gerus. Uiteraard 'n baie genotvolle naweek. Ons was ook baie nice verwelkom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharee D
1 nag
5.0
Aug 2026

5 ster. Ek was baie impressed met die verblyf en netheid daarvan. Ek sal vir seker weer bespreek en verwys!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman K
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Baie netjies en skoon. Net een nag oorgeslaap. Mooi area en veilige omgewing. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annemieke
Protea Rus
Baie dankie, Herman, vir die mooi en positiewe resensie. Ek is baie bly julle het lekker gebly!

Johan H
1 nag
5.0
Jul 2026

Rustige atmosfeer. Uitstekende oornag verblyf. Veilig, netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsje V
Kort verblyf
5.0
Jun 2026

Ek sal dit beslis aanbeveel. Ek het baie lekker by Protea Rus gebly. Die mense is vriendelik. Dis stil daar. Ek sal dit beslis vir my vriende aanbeveel. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annemieke
Protea Rus
Baie dankie, Elsje, vir die mooi woorde rakende Protea Rus. Ek is verheug om te sien jy het lekker gebly!

Kayla V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Relaxing and clean. The protea feel was very nice. The place was very neat and comfy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annemieke
Protea Rus
Thank you for your kind words. I am glad to see you enjoyed the Protea theme!

Rosa W
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Had a great overnight accommodation. Would go back. Accommodation was more than adequate. Very clean and neat. Needs a chair in the room. Struggled to link to the WiFi. (It could have been me though).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annemieke
Protea Rus
Thank you for your kind words and recommendations. I have placed a chair and luggage stand in the unit.

Anonieme gas
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Ons het heerlik gebly. Baie dankie. Ons het heerlik gebly. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis Christiaan Albrecht L
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Lekker rus. Baie dankie. Ons het lekker gerus en gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annemieke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 1 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

157 Burgundy Boulevard, Onverwacht Wine Estate, Wellington, 7654, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee9ee2da9a515f377fc35bc15a8428df7c00ca9b1066a547b7b794b0dcf9d2eee2545643cef4a6f08a9639c8aa475d34d938?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 157 Burgundy Boulevard Onverwacht Wine Estate 7654 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.6310884 19.0028999

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang