LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+40
Selfsorg in Kranspoort

Pumbas Den   Prime picks icon.

Prime picks icon.
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 293 Stinkhout Crescent, Kranspoort Vakansiedorp, Middelburg, 1080, Mpumalanga Sien kaart

Beskrywing

Pumbas Den bied gerieflike oornagverblyf in die Kranspoort Vakansiedorp wat halfpad tussen Middelburg en Groblersdal geleë is. Hiér in die warm bosveld-atmosfeer kom wys wild daagliks gesig, soos koedoes, gaselle, njalas, bosvarke, vlakvarke, blouapies, sebras en nagapies.

Verblyf word in 2 identiese eenhede gebied. Elke oopplan-eenheid bied slaapplek aan 3 gaste en het 1 dubbelbed, 1 enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n yskassie, elektriese braaipan, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Daar is ook 'n gemeenskaplike boma met 'n vuurput en braaigeriewe, asook 'n groot gemeenskaplike swembad. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Daar is 'n winkeltjie net buite die hek wat noodsaaklike items verkoop.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Carl K
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely brilliant stay. Will go again, and again, and again. Absolutely outstanding, brilliant, definitely a must visit.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2026
Jacqueline P
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing and entertaining weekend. Our stay at Pumbas Den was so relaxing, the hosts were amazing, entertaining and accommodating. I ca...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2026
Armando P
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflik. Baie lekker gebly, die mense is amazing!
Mrt 2026
Jannine M
Saam met vriende
5.0
Heerlik! Ons het heerlik gekuier by Pumba's Den. Alles lyk presies soos op die foto's en die uitsonderlike gasvryheid van die eienaars verdien 'n 10/5...
Sien meer
Jan 2026
Magda S
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflik lekker. Ons het heerlik gebly, dit was ongelooflik lekker, die diere wat sommer so oral rondloop, is 'n bonus.
Jan 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Noleene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 3 jaar

Antwoord gewoonlik binne 3 ure

Ligging

  • 293 Stinkhout Crescent, Kranspoort Vakansiedorp, Middelburg, 1080, Mpumalanga
  • Gaste dink Pumbas Den het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 3)
Bespreek

293 Stinkhout Crescent, Kranspoort Vakansiedorp, Middelburg, 1080, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3b2338032d1ca0e8be4f3de6d86f4b32861c6ec20874bcedd6e073f534f8e135935820010bca6cc42a81fb6191c8cd5ec32?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 3) 33 5 1 5 293 Stinkhout Crescent Kranspoort Vakansiedorp 1080 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.41912526343 29.431822750243

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang