Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pumua Guesthouse and Spa

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Haynesstraat 27, Witpoortjie, Roodepoort, 1724, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Pumua Guesthouse and Spa bied heerlike oornagverblyf in 'n stil straat in die hartjie van Witpoortjie in Roodepoort. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n ontspannende wegbreek aangesien dit 'n swembad en 'n spa op die perseel het.

Die gastehuis bied verblyf in 5 kamers wat elk 2 gaste kan akkommodeer. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Ander geriewe in elke kamer sluit 'n TV, gratis WiFi, koffie- en teemaakgeriewe en 'n yskassie in. Die kamers het skuifdeure wat na die tuin lei. Die kamers word daagliks skoongemaak.

Alle gaste het toegang tot die gastehuis se tuin, buite-sitarea en 'n swembad en kan 'n ontspannende massering by die spa bespreek. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Haynesstraat 27, Witpoortjie, Roodepoort, 1724, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Haynesstraat 27, Witpoortjie, Roodepoort, 1724, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc151fcfaca35317247d003a773650f083379f4fbcf8c6bfe9abc9fb40bbaa2c338aabaaeeac71f5416517e60d292c5b2b538?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 27 Haynes Street Witpoortjie 1724 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.134996 27.835131
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem