7 gaste
3 slaapkamers
7 beds
1 badkamer
- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Off the R600, Cathkin Park, 3340, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Pumula Central Drakensberg is in Cathkin Park, Kwazulu-Natal en bied slaapplek aan 7 gaste.
Die grasdakhuis beskik oor 3 slaapkamers wat 2 badkamers deel, elk met 'n bad. Twee van die kamers het elk 2 enkelbeddens en die derde kamer het 3 enkelbeddens.
Die kombuis is volledig toegerus met 2 yskaste, stoof en mikrogolfoond. Gaste kan ontspan in die tuin met 'n uitsig op die berge en braaigeriewe is beskikbaar. Hout kan op die perseel by die opsigters gekoop word.
Die omgewing bied 'n verskeidenheid doendinge soos voetslaan, gholf in die Champagne-sportoord, Riviervlotvaart en kajak, abseil, voëlkyk, perdry, en meer. Dis binne 4 km van die naaste winkels by Dragon Peak af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Erik Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 67
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Off the R600, Cathkin Park, 3340, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Pumula Central Drakensberg het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the R600, Cathkin Park, 3340, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang