Champagne Vallei Akkommodasie by Pumula Central Drakensberg | LekkeSlaap
+24

Pumula Central Drakensberg

  • Vanaf R1 150 per nag (vir 7 persone)
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R600, Cathkin Park, 3340, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Pumula Central Drakensburg is in Cathkin Park, Kwazulu-Natal en bied slaapplek aan 7 gaste. Die grasdakhuis beskik oor 3 slaapkamers wat 2 badkamers deel, elk met 'n bad. 2 van die kamers het 2 enkelbeddens en die derde kamer het 3 enkelbeddens. Daar is ook 'n bababedjie beskikbaar.

Die kombuis is volledig toegerus met 2 yskaste, stoof en mikrogolfoond. Gaste kan ontspan in die tuin met 'n uitsig op die berge en braaigeriewe is beskikbaar.

Die omgewing bied 'n verskeidenheid doendinge soos voetslaan, gholf in die Champagne-sportoord, Riviervlotvaart en kajak, abseil, voëlkyk, perdry, en meer. Dis binne 4 km van die naaste winkels by Dragon Peak af.

Slaapplek

’n Bespreking by Pumula Central Drakensberg sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 32 resensies vir Pumula Central Drakensberg
Netheid
4.0/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Langs die R600, Cathkin Park, 3340, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Pumula Central Drakensberg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 150
per nag (vir 7 persone)
Vanaf R1 150
per nag (vir 7 persone)
Vanaf R1 150
per nag (vir 7 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R600, Cathkin Park, 3340, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJlYTc3YjJiLTY1YzAtNDUzZS1iN2UxLTg3ZmM4NTkwOWJhYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 150  per nag (vir 7 persone) 32 5 1 5 Off the R600 Cathkin Park 3340 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.045852784269 29.421987533569
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za