Pumuleni Wegbreek
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R600, Monk's Cowl Wildreservaat, Giant's Castle, Winterton Distrik, 3360, KwaZulu-Natal
- Vanaf R750 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Pumuleni Wegbreek is in die Monk's Cow Wildreservaat geleë en bied plaaslike verblyf aan 'n klein familie of groep vriende. Dis die ideale basis vir diegene wat dagstappe in die Drakensberg wil aanpak.
Dié bergkothuis beskik oor 1 slaapkamer en het slaapplek vir 5 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 3 enkelbeddens in die sitvertrek. Die badkamer het 'n bad en wasbak, en daar is 'n aparte toilet.
WiFi is nie beskikbaar nie.
Die kombuis is met 'n induksieplaat, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Die sitarea het gemaklike sitplek met 'n kaggel vir die wintersaande.
Die huisie is nie luuks nie, en is meer gerig op mense wat die natuur, die berge, stilte en voëllewe geniet.
As jy nie lus is vir kamp nie, en jy wil lekker by 'n kaggel sit en kuier met al die nodige basiese geriewe, kom geniet dan hierdie lekker rustige blyplek.
Daar is 'n stoep met basiese braaigeriewe en ook veilige parkeerplek op die perseel.
Met elke kuier kan gaste heerlik gaan stap en pragtige uitsigte met watervalle, waterstrome en poele geniet. Daar is talle avonture of aktiwiteite waaraan mens kan kom deelneem in die omgewing.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
Eenheidgeriewe
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Judith Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- R600, Monk's Cowl Wildreservaat, Giant's Castle, Winterton Distrik, 3360, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Pumuleni Wegbreek het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Champagne Vallei Champagne Castle Drakensberge KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R600, Monk's Cowl Wildreservaat, Giant's Castle, Winterton Distrik, 3360, KwaZulu-Natal