Pumzika Game Farm
- Kapasiteit: 15 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Pumzika Wildplaas, R510, Thabazimbi, 0380, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R7 650 per nag, vir 15 mense
Beskrywing
Pumzika Game Farm is 'n lodge op 'n wildplaas in Thabazimbi.
Die lodge het 3 chalets wat elkeen sy eie ingang het en 15 gaste kan akkommodeer. Die slaapkamer en solderkamer het 3 enkelbeddens in elk. Chalet 1 het 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens in elkeen, Chalet 2 het 2 enkelbeddens en 'n stapelbed wat geskik is vir kinders, en Chalet 3 het ook net 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers in die hoofhuis, en elke chalet het sy eie en suite-badkamer. Al die badkamers het 'n bad en stort. Gaste moet asb. hul eie handdoeke bring. Verder het elke kamer 'n plafonwaaier en Chalet 3 het die beste selfoonopvangs.
Die lodge het 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n oopplan-sitkamer met 'n TV, sekere DStv-kanale en 'n pooltafel. Die leefarea lei na 'n lapa met 'n braai-area, en 'n swembad. Hout en vuuraanstekers word voorsien en die vuur word elke dag aangesteek.
Gaste kan die voetslaanroetes op die perseel aanpak, die dam besoek of wildritte kan gereël word. Daaglikse skoonmaakdienste vir die kamers en kombuis kan gereël word.
Die wildsplaas is ook naby Marakele Nasionale Park.
Slaapplek
’n Bespreking by Pumzika Game Farm sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Begeleide Wildritte Ingesluit
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Dienste
- Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Gedeelde dstv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Andre Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Jaar gelys 9
Ligging
- Pumzika Wildplaas, R510, Thabazimbi, 0380, Limpopo
- Gaste dink Pumzika Game Farm het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Thabazimbi Waterberg Limpopo
- Kapasiteit: 15 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Pumzika Wildplaas, R510, Thabazimbi, 0380, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom