Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Munnikstraat 138, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
-
Vanaf
R1 350R1 215 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Purdy's Place bied gerieflike verblyf in ’n gastehuis in ’n stil woonbuurt in Louis Trichardt.
Verblyf is beskikbaar in 3 Deluxe Double-kamers met koningingrootte-beddens, 'n Family Suite met slaapplek vir 4 en 2 Deluxe Garden view-kamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, 'n TV, 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus is en lei na 'n klein stoep met 'n braai-area. Let asb. dat daar nie 'n stoof is nie.
Komplementêre tee, koffie, suiker en melk word voorsien.
Gaste het toegang tot ’n privaat ingang en parkeerplek op die perseel. Gratis WiFi is beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Lodene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Munnikstraat 138, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
- Gaste dink Purdy's Place het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Louis Trichardt Makhado Soutpansberge Limpopo
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Munnikstraat 138, Louis Trichardt, 0920, Limpopo