Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Purple Daisy Guest Studio

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Carlien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir Purple Daisy Guest Studio
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Richard J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis van ons eerste keuses vir 'n wegbreek naweek.

Die eienaars is meer as gasvry en was baie hulpvaardig gewees. Geniet alle voordele soos geadverteer en geen beurtkrag word ervaar nie. Sal hierdie plekkie vir my grootste vyand ook aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fransiska B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fransiska B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n fantastiese plek. Sal weer gaan.

Alles is mooi en reg vir jou uitgesit en als is tot jou beskikking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hans W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hans W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gekuier. Rustige area en ’n baie veilige omgewing. Ons sal enige tyd weer daar bespreek.

Purple Daisy is baie mooi. Ek sal dit aanbeveel. Ons het nabygeleë plekke besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Izak En Lidi G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak En Lidi G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil, rustige en veilige omgewing.

Purple Daisy Guest Studio is netjies en goed ingerig. Dit is geleë in 'n stil woonbuurt en 'n mens voel veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Perswin B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Perswin B
Saam met vriende

Dit is baie privaat, rustig en veilig.

Alles was aangenaam, so ek het geen klagtes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tamryn M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamryn M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties.

Die plekkie is oulik ingerig. Dis veilig en jy voel sommer tuis. Ek beveel dit beslis vir iemand anders aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tertius V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tertius V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Lekker huis weg van die huis.

Purple Daisy is geen frilletjies akkommodasie in 'n rustige omgewing wat alles bied wat nodig is om jou verblyf gemaklik te maak. Dankie Karlien ons het heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Jou huis weg van jou eie!

Eienaars het uit hul pad gegaan om ons tuis te laat voel en het ons privaatheid gerespekteer. Dalk 'n groter yskas as mens self kos saambring. Vries gedeelte is te klein. Verder was alles perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Purple Daisy Guest Studio se terugvoer

Many thanks for the positive feedback, we look forward to hosting you again soon. We have additional fridge and freezer space available on the premises, apologies not for clearly communicating the availability.

Purple Daisy Guest Studio
Hannes E - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Uitstekende ligging, veilige parkering, alles wat oornag of langer termym reisiger nodig het.Ons kan Purple Daisy beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Purple Daisy Guest Studio se terugvoer

Dear Hannes,

Many thanks for the positive feedback. Looking forward to host you again soon!

Purple Daisy Guest Studio
Stephen V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Enjoyed our holiday there, will see you again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekend.

Het ons vakansie daar geniet, sien julle weer.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arthur G - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arthur G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice and cosy and well received by owners and very friendly and helpful.

Very well equipped staying place as everything was there that a person needs. It is a nice cosy little studio and very nice as it gets lots of sunlight during the day. Very private studio as you are not bothered by anybody.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lekker en knus en goed ontvang deur eienaars en baie vriendelik en behulpsaam.

Baie goed toegeruste plek met alles wat 'n mens nodig het. Dit is 'n lekker knus ateljeewoonstelletjie met baie sonlig gedurende die dag. Baie privaat ateljeewoonstel en mens word nie deur enige iemand gesteur nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Purple Daisy Guest Studio se terugvoer

Dear Arthur
Thanks for the honest feedback, we enjoyed having you stay with us and we look forward to the next visit!!
Regards
Jannie & Carlien

Purple Daisy Guest Studio
Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: H/v Lourensrivierweg en Kerkstraat, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc3YWVjOTc2LWY3NWYtNDY2Ni05MTkzLWE2N2MyZWQ5MGQxMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 On the corner of Lourens Rivier Road and Church Street Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -34.10821 18.832934
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem