LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Q on First Guest House | LekkeSlaap
+30

Q on First Guest House

B&B
Op die Nippertjie-aanbod 25% af

Kry 25% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 39A First Avenue-Oos, Parktown North, Johannesburg, 2193, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 780 R1 335 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Q on First Guest House is 'n gastehuis wat luukse verblyf net 900 m vanaf Rosebank se middedorp en die Gautrain se Rosebank-stasie in Parktown North aanbied. Dis in 'n lowerryke buurt wat as 'die parke' in Johannesburg bekendstaan. Q on First Guest House bied veilige, privaat en gerieflike verblyf aan sakereisigers en vakansiegangers en persoonlike diens word verseker.

Verblyf word in 3 kamers aangebied. Die kamers sluit elkeen tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi in.

Ontbyt word daagliks in die ligte en helder eetkamer voorgesit.

Q on First Guest House bied 'n gastesitkamer, 'n kroeg en 'n sonverhitte swembad met sonstoele en 'n stoep waar gaste skemerkelkies kan geniet. 'n Konferensie-venue en vergaderkamers is beskikbaar.

Gratis parkeerplek word in 'n veilige area voorsien en daar is geslotekringtelevisie wat 24 uur gemonitor word.

Q on First Guest House is naby verskeie restaurante en die Marble Restaurant is 400 m en bied 'n groot verskeidenheid opsies.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Nagportier
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • 39A First Avenue-Oos, Parktown North, Johannesburg, 2193, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 780
R1 780 R1 335
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 780
R1 780 R1 335
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 39A First Avenue-Oos, Parktown North, Johannesburg, 2193, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA99c0c32a52fd661cc26ffe5f6e89e894cc8077925b9401b132204571a2cf10381eafe905bf04a7d02c7caf30fe4c303e9395?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 780, nou Vanaf R1 335  per nag, vir 2 mense 39A 1st Avenue East Parktown North 2193 Gauteng 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -26.143153357969 28.033687191471
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!