Quaint Home In Onrus
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
Peter Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 22
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Linda R - Jan 2024
Algehele gradering
'n Genotvolle vakansie vir mens en hond familie.
Quaint Home In Onrus se terugvoer
Hi Linda, dankie vir jou resensie. Jy het gevra om vroeër in te kom, terwyl ons bediende nog besig was. Ek sou graag wou weet wat nie skoon was nie, om ons diens te verbeter. Verder is ons bly dat julle die huis in Onrus en die omgewing geniet het.
Maritza S - Jan 2024
Algehele gradering
Quaint Home het alles en meer wat jy sou nodige hê vir 'n lekker vakansie, puik!
Quaint Home In Onrus se terugvoer
Maritza, dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons is bly julle het die huis, Onrus en die omgewing geniet. Ons sien uit om julle weer terug te sien.
Solveig B - Des 2023
Algehele gradering
We love the Quaint Home in Onrus.
Quaint Home In Onrus se terugvoer
Hi Solveig, thanks for the positive review, much appreciated. We're happy you and your family enjoyed the house and the Onrus/Hermanus surroundings. Looking forward to having you back.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hennie Hennstraat 64, Onrus, 7201, Wes-Kaap