+18

Quay West

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Velddrif Quays, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 830 per nag (plek vir 4)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Quay West is 'n knus, dubbelverdieping-vakansiehuis met toegang tot die huis, geleë in Velddrif Quays, naby die Bergrivier.

Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, 'n aparte aantrekarea en 'n ruim en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort met 'n stortpaneel. Die slaapkamer lei na die balkon. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat in 2 ekstra-lengte enkelbeddens omskep kan word. Die klein en suite-badkamer het 'n toilet, wasbak en stort. Die balkon bied beperkte uitsigte oor die Bergrivier.

Op die grondvloer is 'n volledig toegeruste oopplan-kombuis met graniettoonbanke en 'n eet- en sitkamer met 'n futon, wat lei na 'n buite-oordekte terras met braaigeriewe. Gratis onbeperkte WiFi is beskikbaar. Die slim-TV het 'n Easy View Multichoice-intekening. Gaste kan hul dekodeerder saambring of by hul eie Netflix-rekening aanmeld vir vermaak.

'n Dubbelkajak is teen 'n bykomende koste beskikbaar. Die Bergrivier is ongeveer 40 m weg en die jetty is ongeveer 90 m weg.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Phillip Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 13 Velddrif Quays, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Quay West het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 830
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 830
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 830
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Velddrif Quays, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA085e4f635ec5c6f4537a665b807e3af86c2cea5a49605c421be50302316c2dcbcf1c57a7212ec1f37e1f5869e20c120148ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 830 per nag, vir 4 mense 62 5 1 5 13 Velddrif Quays Velddrif 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.78687447033 18.166169775463
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang