Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Quay West

Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 9 Sep 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Velddrif Quays 13, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 150 R1 720 per nag, vir 4 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Quay West is 'n knus selfsorg-dubbelverdiepinghuis in Velddrif Quays naby die Bergrivier.

Die hoofslaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n koningingrootte-bed, aparte aantrekkamer en ruim en suite-badkamer met toilet, wasbak en moderne stort. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 ekstra lang enkelbeddens omskep kan word. Die klein en suite-badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die balkon bied beperkte uitsigte oor die Bergrivier.

Die tweede slaapkamer het 2 ekstra lang enkelbeddens wat omskep kan word in 'n koninggrootte-bed. Die klein en suite-badkamer het 'n toilet, wasbak en stort. Die balkon het 'n beperkte uitsig oor die Bergrivier.

Op die onderste verdieping is 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -sitkamer. Die kombuis het 'n graniettoonbank en die sitkamer het 'n futon. Dit lei na 'n onderdak-terras met braaigeriewe waar gesinne en vriende gehaltetyd kan deurbring. Daar is onbeperkte WiFi. Die slim-TV het sekere Easy View Multichoice-kanale. Gaste kan by hulle eie Netflix-rekening inteken.

'n Dubbelkajak is beskikbaar teen 'n minimale ekstra tarief. Die Bergrivier is sowat 40 m van hier af en die jetty sowat 90 m.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Jua-mari S
Gesin met klein kinders
5.0
Groot bederf. Ons het so lekker gebly! Die ligging is uitstekend en ek wens net ons het die geleentheid gebruik om die kanoe ook te huur. Dis net lang...
Sien meer
Mei 2024
Peter S
Saam met vriende
5.0
Very well-appointed and comfortable house. We stayed with another couple for a weekend. The house is very well appointed with everythin...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2023
Jo-ann D
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflik. Ongelooflike plekkie. Die perfekte plek as jy wil wegbreek van die stadslewe.
Mei 2023
Jacques D
Gesin met klein kinders
4.8
Uitstekende diens van Marione, enige hulp net 'n WhatsApp weg. Ons het slegte kondisies gehad maar het tuis gevoel op die dae wat dit koud was en ons ...
Sien meer
Sep 2023
Nicole V
Saam met vriende
4.8
My stay was amazing. Will definitely visit the place again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marion Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Velddrif Quays 13, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Quay West het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Velddrif Weskus Wes-Kaap
Vanaf R2 150
R2 150 R1 720
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 150
R2 150 R1 720
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Velddrif Quays 13, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAffc3be69e18f9024fa1723c0d08ec7617836888ba5ffd18dcb2cdb50fe76276c8920bfdcd5851fb75c8c51bc138897939650?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 150 nouVanaf R1 720 per nag, vir 4 mense 59 5 1 5 13 Velddrif Quays Velddrif 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.78687447033 18.166169775463

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang