Manaba Akkommodasie by Queen Elizabeth 3 | LekkeSlaap
+11

Queen Elizabeth 3

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Queen Elizabethstraat 4, Manaba, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Queen Elizabeth 3 is 'n lieflike grondvloereenheid sowat 1000 m van Manaba-swemstrand af met uitsigte oor die branders.

Die eenheid het 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers met 'n bad in die en suite en 'n stort in die tweede badkamer.

Die volledig toegeruste kombuis en oopplan-sit/eet kamer met skuifdeure wat op die stoep oopmaak. Die stoep area het ingeboude braai.

TV met DStv skottel en koppelpunt (bring eie dekodeerder, kaart en kabels saam).

Toesluit-motorhuis en 'n afstandbeheer-alarmstelsel met 24 uur se gewapende reaksie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 11 resensies vir Queen Elizabeth 3
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Queen Elizabethstraat 4, Manaba, 4265, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Queen Elizabeth 3 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Queen Elizabethstraat 4, Manaba, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDliMzcxZDdiLTQ1NjgtNDk0ZS04YTIxLTAwMzFhYmYyYTgxMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 4 Queen Elizabeth Street Manaba 4265 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -30.851344034436 30.384696033659
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za