Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Queen Elizabeth 3

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 47

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 19 resensies vir Queen Elizabeth 3
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5
Ria V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ria V
Gesin met klein kinders

Ons het baie lekker gebly. Sal beslis weer daarvan gebruikmaak.

Dankie vir 'n lekker blyplekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isella N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Isella N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek en mooiste see-uitsig.

Pragtige, skoon en netjiese plek en mooiste see uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeantelle P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeantelle P
Gesin met klein kinders

Gerieflik, ruim, rustig.

Ons het ons tyd by Queen Elizabeth 3 vreeslik baie geniet. Die huisie is baie mooi skoon, ruim en die area baie rustig. Ons sal beslis weer boek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ria V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ria V
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly.

Ons sal weer teruggaan. Ons sal aanbeveel dat ;n wasmasjien en tuimeldroër aangeskaf word. Het die gasbraai baie geniet. Ventilasie daarvan is 'n probleem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maarten L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maarten L
Gesin met tieners

Queen Elizabeth is 'n prag plek,die eenheid is baie skoon en op 'n baie goeie ligging, ons was verbaas dat daar als in die eenheid is wat mens nodig het.

Al wat ek kan voorstel is 'n dubbelbed in die hoofslaapkamer, daar's tans twee goeie enkelbeddens in maar daar's 'n gaping tussen in die twee beddens. Vat vir julle genoeg drink water saam. Die water op die Suidkus is van baie swak gehalte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jo-ann V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-ann V
Gesin met klein kinders

Verblyf was meer as wat ons verwag het. Is naby aan als, loopafstand van die strande af, pragtige see-uitsig. Was die moeite werd en sal self weer teruggaan vir 'n vakansie.

Woonstel is gemaklik en die groot braai-area is pragtig met 'n see-uitsig. Sal net woonstel se foto's van binne-in update van die vertrekke en meubels, daar is veranderings aangebring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annalie O - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalie O
Gesin met tieners

Groot, gerieflike wooneenheid.

Gerieflike toegeruste woonstel. Alles wat jy nodig het om jou verblyf heerlik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riekie O - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riekie O
Gesin met tieners

Pragtige plek. Sal vir seker weer daar bespreek.

Naby alles, mooi see uitsig, pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isella N - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isella N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker, mooi uitsig en rustig!

Ongelooflik lekker gewees. Skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antonie O - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonie O

Iets besonders, baie lekker vakansie gewees.

Wat 'n besonderse vakansie. Die plek was skoon en so mooi toegerus met alles. Die gasbraaier was nou voorwaar 'n wenner gewees. Die beste was om by die vuur te sit en kuier terwyl jy oor die see uitkyk. Dit was regtig iets besonders ons hele ervaring van die dag wat ons daar ingestap het. Ons kan nie wag om weer te gaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie, baie lekker.

Dankie dat ons in so 'n netjiese, skoon, ruim en veilige plek kon bly. Die feit dat jou motor in 'n garage is wat aan die eenheid gekoppel is is 'n groot bonus. Die stoep maak als nog meer die moeite werd. Die uitsig oor die see is asemrowend. Die breek van die branders teen die rotse het so 'n rustige effek op jou dat jy al jou probleme vergeet en behoorlik jou batterye kan herlaai. Weereens baie dankie. Sal enige iemand aanbeveel om hier te kom vakansie hou. Alle reëlings was so maklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johnny W - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny W
Gesin met klein kinders

Was heerlik, alles was skoon en netjies. Sal definitief volgende jaar weer hiernatoe wil kom.

Baie dankie vir die lekker plek. Daar was tot vir ons 'n nuwe gasbraai gereed gemaak. Sal definitief volgende jaar weer na Queen Elizabeth toe wil kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marian P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marian P
Gesin met tieners

Skoon, netjies en rustig.

Die ideale plekkie as jy net rustig en kalm wil wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra K
Gesin met tieners

Ruim en gerieflik met 'n pragtige see-uitsig.

Lieflike, ruim eenheid met die mooiste see-uitsig. Die stoep was die hoogtepunt! Sal julle definitief weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle H
Gesin met klein kinders

Fantastiese uitsig, eenheid baie goed ingerig.

Fantastiese uitsig, eenheid baie goed ingerig. Sal beslis weer gaan indien die kans hom voordoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilre M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilre M
Gesin met klein kinders

'n Tuiste weg van jou eie huis!

Dit was 'n ongelooflike gesinsvakansie. Die huis was toeganklik vir ouer gardes en veilig vir babas. Die eienaar was baie gaaf en georganiseerd met die reëlings vir die sleutel. Ons sal nooit weer van ander verblyf gebruik maak nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hans P - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans P
Gesin met klein kinders

Perfekte see-uitsig.

Perfek geleë. Netjiese plek en baie veilig. Maklik in en uitgang. Prag stoep met .n asemrowende uitsig op die see. Kan nie wag om weer te gaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner P - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Werner P
Gesin met klein kinders

Vakansie bederf deur misdaad en sukkel om deposito van die agent terug te kry.

Kom ons begin by die positiewe. Dis ‘n pragtige, ruim eenheid met ‘n lekker stoep en mooi uitsig oor die branders, teen ‘n billike prys. Ons vakansie is egter bederf deur ‘n inbraak op die eerste aand. Twee selfone en twee tabletrekenaars is gesteel terwyl ons geslaap het. Ek moet noem dat ons die hoofslaapkamer se glasdeur oopgelos het deur die nag, omdat dit op die eerste verdieping is. Daar is egter geen diefwering by die glasdeure nie, en die diefwering by die vensters is onvoldoende. Die agent het my laat weet dat so iets nog nooit gebeur het nie, maar verskeie permanente inwoners in die omgewing het my verseker dat so tipe diefstal baie algemeen is by die eenheid. Ons moes dus die res van die vakansie met toe deure en vensters deurbring en dit was baie bedompig. Die lekker geruis van die see kon ons ook nie meer snags hoor nie. Die meeste van die eenhede in die omgewing het diefwering by alle vensters en deure, selfs tot op die sesde verdiepings. Die advertensie meld ook dat die deposito terugbetaalbaar is binne 30 dae. Dit is nou 42 dae sedert ons vertrek by die eenheid, en die deposito is steeds nie terugbetaal nie. Die agent verseker my hulle gaan dit binnekort terugbetaal. Spaar jouself eerder die moeite om hierdie eenheid te besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Queen Elizabeth 3 se terugvoer

Baie dankie vir jou eerlike resensie.
Ek is baie jammer om te hoor van jou verlies. Ons probeer regtig die veiligheid opskerp waar ons kan, maar misdaad bly ‘n algemene probleem maak nie saak waar jy in S.A. kom nie.
Ons gaan verdere verbeteringe aanbring en ons is besig om kwotasies te kry vir tralie deure by die skuifdeure op die stoep. Verder wil ons ook ekstra alarm sensor op die stoep bysit.
Ek het die breekskade deposito terugbetaling, met die agent wat die bespreking gemaak het, op gevolg en dit behoort binnekort in jou rekening te verskyn.
Vriendelike groete
Eienaar

Queen Elizabeth 3
Deon J - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Deon J
Gesin met klein kinders

Awesome.

Ek en my familie het ons gate uit geniet en sal beslis weer terug kom. Dit is n baie mooi plek en uitsig gewees. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Queen Elizabethstraat 4, Manaba, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA255761ac19d80d90c00961aa4d47e49b9b808709bba5c73de49ffbe12962b885f7004a07e1c58bb1bb5b958532233c4e0ab2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 6) 19 5 1 5 4 Queen Elizabeth Street Manaba 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.851344034436 30.384696033659
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem