Queens Terrace Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Queens Terrace Guest House is in die plaasdorpie Aliwal-Noord geleë. Die goeie padstelsel wat Aliwal-Noord met die omliggende dorpe verbind, dien as ’n deurgang vir reisigers wat op pad is na die Oos-Kaap en die Drakensberge. Die dorpie het ook 'n goeie vliegveld met 3 gras-aanloopbane wat veilig is om te gebruik gedurende die dag.

Verblyf word aangebied in 6 pragtig versierde en suite-kamers, wat elk oor 'n privaat ingang beskik. Geriewe in elke kamer sluit in: lugversorging, 'n haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste het ook toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek van die straat af. WiFi is beskikbaar, doen gerus navraag by ontvangs.

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Queens Terrace Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za