Aliwal-Noord Akkommodasie by Queens Terrace Guest House | LekkeSlaap
+32

Queens Terrace Guest House

1 resensie
Gastehuis

Opsomming van Resensie

3 uit 5van 1 resensie vir Queens Terrace Guest House
Netheid
3.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
2.0/5
Juan H - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Juan H
Enkelreisiger

Okay verblyf, niks besonders.

Ongelukkig geen fan, dak-fan of aircon in kamer nie. Dit was baie warm in Aliwal Noord die aand wat ek daar geslaap het en ek kon nie die vensters oopmaak nie, want daar was hordes muskiete. So het nie veel geslaap nie. Daar is verblyf in Aliwal Noord wat goedkoper is en wel aircon in die kamers het.

Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Queens Terras Straat, Aliwal-Noord, 9750, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVjMzBiMWM3LTQ3YzAtNDYwNS1hZjVjLTlhNDQzZjVmMzU2Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 3 25 Queens Terrace Street Aliwal North 9750 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.685465037272 26.711343475424
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za