Tierhoek Cottages Quince Cottage
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Noree-weg, Tierhoek Organiese Plaas, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Vanaf R3 050 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Tierhoek Cottages Quince Cottage is 'n knus selfsorgkothuis op 'n organiese vrugteplaas aan die voet van die majestueuse Langeberge naby Robertson. Quince Cottage is aan die bokant van die plaas geleë en spog met 'n uitsig oor die suurlemoenboorde en op die Langeberge.
Die kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n stapelbed in die alkoof. Die eerste badkamer het 'n bad en 'n stort en die tweede badkamer het net 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware, 'n yskassie en 'n etenstafel met sitplek vir 4 toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n kaggel. WiFi is ook beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n stoep met buitesitplek, braaigeriewe en 'n plonspoel.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Kaggel
- Sitkamer
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Alison & Bruce Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 26
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Noree-weg, Tierhoek Organiese Plaas, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Noree-weg, Tierhoek Organiese Plaas, Robertson, 6705, Wes-Kaap