R & R's Retreat

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

R & R's is 'n B&B wat deur die eienaar bestuur word en is in Parktown-Noord, Johannesburg geleë. Die gastehuis is om die draai van 'n winkelsentrum af.

Verblyf by R & R's Retreat is in 2 kamers, elkeen is uniek versier, het 'n koninginggrootte-bed, en deel 'n badkamer en aparte toilet. Albei kamers het gratis WiFi, 'n yskassie, en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die gastehuis het veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek. R & R's Retreat is 5 minute se ry vanaf Pirates Rugby Club, en Parkview Golf Club; 10 minute van die Rosebank Gautrain-stasie af, en ander geriewe is binne 'n radius van 3 km.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na R & R's Retreat gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za