Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

R & R's Retreat

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6de Laan 31A, Parktown North, Johannesburg, 2193, Gauteng
  • Vanaf R880 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

R & R's is 'n B&B wat deur die eienaar bestuur word en is in Parktown-Noord, Johannesburg geleë. Die gastehuis is om die draai van 'n winkelsentrum af.

Verblyf by R & R's Retreat is in 2 kamers, elkeen is uniek versier, het 'n koninginggrootte-bed, en deel 'n badkamer en aparte toilet. Albei kamers het gratis WiFi, 'n yskassie, en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die gastehuis het veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek. R & R's Retreat is 5 minute se ry vanaf Pirates Rugby Club, en Parkview Golf Club; 10 minute van die Rosebank Gautrain-stasie af, en ander geriewe is binne 'n radius van 3 km.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1

Stort, Bad
Badkamer 2

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wildritte
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Ekstras

  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Marco V
Saam met vriende
5.0
Uitstekend. Baie lekker gebly en baie vriendelike eienaar. Die area is ook baie goed geleë. Baie skoon en netjiese tariewe.
Sep 2024
Fifi F
Saam met lewensmaat
5.0
Great host. Great facilities. It was really neat, clean and had everything we needed. It was also very well located for my purposes.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Danila V
Saam met vriende
5.0
Gasvry, veilig, pragtig. Ja, diens uitstekend.
Feb 2024
Mari M
5.0
Baie skoon, netjies en gasvry. Carol is dierbaar en vriendelik. Sy het uit haar pad gegaan om ons te help en te akkommodeer.
Aug 2023
Albert V
Saam met vriende
5.0
My seun sê hul is baie oulik en hy sê dit is 'n baie mooi plekkie. Die seuns het dit baie geniet en se die mense is baie vriendelik. Hul sal weer daar...
Sien meer
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Carol Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 6de Laan 31A, Parktown North, Johannesburg, 2193, Gauteng
  • Gaste dink R & R's Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R880
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R880
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6de Laan 31A, Parktown North, Johannesburg, 2193, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsVqpQ2rh6jhMPoVQTQmPND4HvDiwkDO4Gr80Z5WeRjusWoYjIF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 31A Sixth Avenue Parktown North 2193 Gauteng 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -26.146096503694 28.027393906746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang