Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rachel's Self-catering Accommodation

Selfsorg
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stagstraat 40, Dellville Park, George, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 20)

Beskrywing

Rachel's Self-catering Accommodation is in Delville Park, 'n rustige buurt in George geleë. Victoriabaai, Heroldsbaai en Wildernis se strande is sowat 15 km van die verblyf af.

Verblyf word in 3 eenhede aangebied wat almal lei na 'n privaat ontspanningsarea met 'n groot swembad. Daar is slaapplek vir 20 gaste. Die hoofhuis het 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste kamer het 'n koninggrootte-bed en die ander 3 kamers het elk 2 enkelbeddens. Die leefarea het 'n dubbelslaapbank wat ideaal is vir 2 kinders. Albei badkamers het storte.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel en eetkamerstel.

Die ander 2 woonstelle op perseel verskaf verblyf vir 4 gaste elk. Ten volle toegerus met 'n kombuis en stortgeriewe elk.

Die hoofhuis lei na 'n stoeparea met buitebraaigeriewe en 'n groot tuin. Veilige parkeerplek word voorsien.
Die 3 eenhede lei na 'n groot swembad en 'n ontspanningsarea.

Ander geriewe sluit in onbeperkte WiFi, Premium-DStv in al die wooneenhede asook 'n waskamer met 'n wasmasjien vir gaste se gerief.

Slaapplek

’n Bespreking by Rachel's Self-catering Accommodation sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 6 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelslaapbank
Dubbelslaapbank
Area 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelslaapbank
Area 3
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 8 resensies vir Rachel's Self-catering Accommodation
Netheid
3.1/5
Diens
3.9/5
Ligging
3.6/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.6/5

Ligging

  • Stagstraat 40, Dellville Park, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rachel's Self-catering Accommodation het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

George Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 20)
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 20)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stagstraat 40, Dellville Park, George, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b182ab16bfb7e125f0f54057144790a6993a78f4b1f56284da6acc1ac00fd0b5f414509eb39a7d98c3744afbd86522aa782?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 20) 8 5 1 4 40 Stag Street Dellville Park 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0042063 22.438087