Rachel's Self-catering Accommodation
20 gaste
4 slaapkamers
16 beds
4 badkamers
- 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 40 Stag Street, Dellville Park, George, 6530, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Rachel's Self-catering Accommodation is in die rustige woonbuurt Delville Park in die dorpie George geleë. Die strande van Victoriabaai, Heroldsbaai en Wildernis is ongeveer 15 km ver.
Verblyf word gebied in 3 eenhede wat almal lei na 'n privaat ontspanningsarea met 'n groot swembad. Verblyf is beskikbaar vir 20 gaste. Die hoofhuis beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed. Die ander 3 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. In die leefarea is 'n dubbelslaapbank wat ideaal is vir 2 kinders. Albei badkamers het storte.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en eetarea.
Daar is 2 woonstelle op die perseel wat slaapplek vir 4 gaste elk bied. Ten volle toegerus met 'n kombuis en stortgeriewe.
Die huis maak oop op 'n patio-area wat buitebraaigeriewe het. Die huis het ook 'n ruim tuin. Veilige parkeerplek word voorsien. Die 3 eenhede lei na die groot swembad.
Ander geriewe sluit onbeperkte WiFi en 'n waskamer met 'n wasmasjien vir jou gerief in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Rachel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 40 Stag Street, Dellville Park, George, 6530, Wes-Kaap
- Gaste dink Rachel's Self-catering Accommodation het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
40 Stag Street, Dellville Park, George, 6530, Wes-Kaap
Sien kaart- 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang