+29
Selfsorg in Illovo

Rad Stays - 216 Illovo Mews

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Bdo Verification Services L
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Jan 2026

Veilig, netjies, gerieflik en alles wat nodig is, is net hanetree ver. Die woonstel was heerlik, die kompleks is baie veilig met 'n wag en toegangsbeheer kaarte. Die lessenaar is 'n groot pluspunt en dit staan naby 'n kragpunt. Die dakwaaier kort aandag - raas vreeslik en dit was juis so warm! Daar was ook geen 2-punt "plugs" vir die bedlampies wat 2-punt "plugs" het nie. Dit was naby aan ons kantoor, toeganklik vir Uber en ek sal graag weer hier bly!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Brad Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 15

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 745
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 745
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 745
per nag (plek vir 2)
Bespreek

245 Oxford Road, Illovo Mews, Sandton, Johannesburg, 2196, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7591a44644d5fe814d8a24aa4da473175bd8df8bfb1b98e71aa36c79a102b39061dd90486d555dfda2841a66beb2f64af67e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R745 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 245 Oxford Road Illovo Mews, Sandton 2196 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.133534975835 28.048183789549

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang