Rad Stays - 216 Illovo Mews
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 245 Oxford Road, Illovo Mews, Sandton, Johannesburg, 2196, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Rad Stays - 216 Illovo Mews bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde ateljeewoonstel wat ideaal is vir 'n paartjie of 'n sakereisiger. Die woonstel is in die Illovo Mews-kompleks in Sandton.
Hierdie oopplan-woonstel het 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n werkspasie, eetarea, sitarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, asook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus.
Die woonstel het 'n TV en WiFi wat aan 'n kragomskakelaar gekoppel is.
Die woonstel is naby Sandton City Mall en Johannesburgstadion. O.R. Tambo Internasionale Lughawe is net 28,3 km ver.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Brad Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 25
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 245 Oxford Road, Illovo Mews, Sandton, Johannesburg, 2196, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
245 Oxford Road, Illovo Mews, Sandton, Johannesburg, 2196, Gauteng
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang