Radiance Guest Lodge and Conference Centre

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Radiance Guest Lodge and Conference Centre is in die pragtige voorstad Bryanston geleë en bied 'n unieke ervaring vir oordeelkundige plaaslike en internasionale reisigers. Privaatheid word gebied in 'n afgeleë omgewing.

Verblyf is beskikbaar in verskeie kamers met 'n kalm en rustige atmosfeer. Kamergeriewe sluit gehalte-linne, elektroniese kluis, haardroër, TV met sekere DStv-kanale, en koffie- en teemaakgeriewe in.

Die instansie is luuks en ruim en bied geriewe en dienste soos 'n pendeldiens, wasgoeddiens, veilige parkeerplek, konferensie-sentrum, swembad, kroeg en WiFi-toegang. Ontbyt word daagliks tussen 07:00 en 10:00 bedien en aandete word tussen 17:00 en 20:00 bedien, besprekings is 'n vereiste.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits
  •  Zoeloe

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Internet
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Radiance Guest Lodge And Conference Centre gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 490 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za