+53

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
No. 1
Selfsorg
No. 2
Selfsorg
No. 3
Selfsorg
No. 4
Selfsorg
No. 5
Selfsorg
No. 7
Selfsorg
Kothuis 10
Selfsorg
Huisreëls

Let asb. op dat daar 'n grondpad van 2,6 km na die lodge lei. Die grondpad is vir alle voertuie geskik, maar gaste moet asb. stadig ry. Gaste moet ook voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Honde is teen 'n ekstra koste, gebaseer op die grootte van die ras, welkom. Honde moet ten volle opgelei wees en goed met ander honde oor die weg kom. Vroulike honde op hitte word nie toegelaat nie. Neem asb. kennis dat nie een van die kothuise omhein is nie en dat geen diere op die beddens of meubels toegelaat word nie. Dit is 'n plaas en daar is diere en honde op die perseel, daarom moet honde aan 'n leiband gehou word indien hulle nie met plaasdiere vertroud is nie. Oormatige blaf moet ook asb. beheer word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Belfast to Dullstroom Road, Groenvlei, Belfast, 1100, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 35 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRmYjg4NTllLTdhN2ItNGM4ZS05MzMxLTlmNGM3ZWE4ZTA3Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 55 5 1 5 Belfast to Dullstroom Road Groenvlei 1100 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.643344742385 30.101079940796
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang