Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Raka Cottage

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kortstraat 3, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R1 000 R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Raka Cottage is 'n vrystaande kothuis wat skuil in 'n beboste tuin op die eienaar se perseel. Mbombela (Nelspruit) is in die vrugbare vallei van die Krokodilrivier geleë en bied sonskyn, gematigde sub-tropiese klimaat, welige landskappe, 'n rits doendinge en trekpleisters in die die naby omgewing en is die poort na Mpumalanga en die Krugerwildtuin.

Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mini-oond met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf en 'n ketel. Vrugtesap, joghurt en muesli word vir ontbyt verskaf.

Daar is 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek.

Nabygeleë trekpleisters sluit Sudwala-grotte, Mbombela (Nelspruit) Gholfklub, Laeveld Botaniese tuine, Chimp Eden en Emnotweni Casino in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Hannes V
Saam met lewensmaat
5.0
Sal weer bespreek. Goeie verblyf, baie privaat.
Jun 2024
Nicole M
Saam met lewensmaat
5.0
An awesome stay! Beautiful garden, cosy cottage, friendly host that accommodated our special request. Absolutely fabulous!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2023
Sonja V
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld, uitstekende diens. Die eenheid was perfek vir ons behoeftes. Heerlik privaat. Ons het sommer heerlik gebly. Sal vir seker weer daar '...
Sien meer
Sep 2023
Stephani R
Gesin met tieners
5.0
Lekker om 'n gasvrou in die oë te kyk en nie 'n COVID-styl sluitkassie nie. Nora doen baie moeite om haar gaste tuis te laat voel. Al die ekstratjies ...
Sien meer
Jul 2023
Gerrit En Gwen S
Besigheidsreis
5.0
Uitstekende verblyf! Raka Cottage is hoogs aanbeveelbaar! Veilig, gemaklik met alles wat jy benodig. Pragtige gasvrou wat haar toespits daarop dat haa...
Sien meer
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Norah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Kortstraat 3, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Raka Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
R1 000 R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
R1 000 R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kortstraat 3, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXJbiSKMbCCXeLZEGUqYo2z916DUc43FDEjxBa8y6XtkoPmbaYA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R850 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 3 Kort Street Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -25.490426942044 30.988257550926

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang