Raki's Rest
Selfsorg
- Kapasiteit: 1 persoon
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Newlands-laan 108, Westelike Uitbreiding, Benoni, Ekurhuleni, 1501 , Gauteng
- Vanaf R500 per nag, vir 1 mens
Beskrywing
Raki's Rest is in Benoni, Ekurhuleni, 'n dorp aan die Oos-Rand, Gauteng geleë. Dit is 'n bekoorlike en stil plek wat ideaal is vir sakereisigers wat op soek is na oornagverblyf.
Dié kothuis het 'n privaat ingang en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer met slaapplek vir 1 gas. Die slaapkamer het 'n driekwartbed en die badkamer het 'n stort.
Die leefarea beskik oor 'n kombuisie wat met 'n yskas en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Veilige parkeerplek en braaigeriewe is ook beskikbaar.
Die verblyf is gerieflik naby twee vername hospitale, die gewilde East Rand Mall en sowat 20 minute vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.
Kenmerke
Afrikaans
Veilige Parkering
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Newlands-laan 108, Westelike Uitbreiding, Benoni, Ekurhuleni, 1501 , Gauteng
Sien meer verblyf in Benoni Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 1 persoon
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Newlands-laan 108, Westelike Uitbreiding, Benoni, Ekurhuleni, 1501 , Gauteng