+57

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
3.9
Leslie-ann B
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Sal weer terugkeer. Die verblyf was skoon en netjies en die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Restaurant se kos was heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Elane V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Rustig. Ja, maar die swembad was buite aksie en dit was baie warm. Het amper gedink hul sal 'n "jammer vir die ongerief", hier is 'n breakfast voucher of iets doen, maar daar was geen toegif nie. Maar ek was verbaas om aircon in die kamer te hê, kan nie onthou of dit op die webblad was nie, so ons kon darem afkoel, en die uitsig oor Tafelberg vanaf die balkon is ook 'n plus wat hul kan noem.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elise P
1 nag
2.0
Feb 2026

Teleurstellend. Vriendelike personeel en die kamers binne voldoende, skoon beddegoed en handdoeke. Die algemene gebou instandhouding is egter glad nie op standaard nie. Ons het 5 kamers bespreek vir 5 dames wat saam gereis het. Twee moes egter oorkant die straat by 'n baie verwaarloosde huis gaan slaap met tuin en bou rommel voor die venster. Die voordeur kon ook nie sluit nie. Blindings is stukkend, kasdeure kort aandag.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Chantel E
1 nag
5.0
Des 2024

Uitstekend. Was 'n goeie nagrus sonder enige probleme. Alles is skoon en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi S
1 nag
5.0
Nov 2024

Pleasant. Clean and tidy, very nice establishment. Would definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lihle Lilly G
1 nag
5.0
Okt 2024

Amazing! We were a group of 20 people who booked at very short notice. JJ made accommodative arrangements for us at an extra fee. The staff and managers were very kind and friendly. I will always recommend you! Thank you so much!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca H
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Devine. Thank you so much, it was lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
JJ
Ramasibi
Thank you for your feedback, we are happy you enjoyed your stay.

Yolandi N
1 nag Besigheidsreis
4.8
Mrt 2024

So friendly, clean and nice. I would always stay there if I go there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
JJ
Ramasibi
Thank you for your feedback, we are happy you enjoyed your stay.

Tanya G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2024

Was a great stay. It was great, thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gary B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2024

Otherwise, all good. Stay was great. One or two small constructive criticisms. Only 1 rusk in the room for two people. The shower in room number 4 is extremely awkward. It's a shower in a bath which is difficult to get in and out of. The shower mixer is on the opposite side of the shower rose, a bit disjointed. If it were my place then I would remove the bath and do a decent shower in the space. Just my opinion. Also, no DStv, that's unheard of in today's times.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

JJ Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 190
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 190
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 190
per nag, vir 2 mense
Bespreek

83 Uys Krige Drive, Panorama, Cape Town, 7500, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 36 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d9b846e304a61ab48626fdc2c390d973601aad1bce86abcb3eebe74acd54fb43dc399c7c133acc8150aa5e4c5011b08de40?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 83 Uys Krige Drive Panorama 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.88382 18.57862

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang